Page 1 of 2

Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Posted: Thu Jul 28, 2016 3:35 pm
by 6mmMusgrave
Middag manne ek wil graag by almal hoor hoe gan die jagseisoen sover. Wie het wat als geskiet en hoeveel en gan jy kog so laaste min bokkie of 2 inwerk. Myne gan stadig 1 swartwildebees en 2 springbokke. Hopenlik n koedoe en n vark of 2 voor ons klaar is.

Groete
Jacques

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Posted: Thu Jul 28, 2016 3:47 pm
by Trompie
Wat ek self geskiet het met my Creedmoor sover die jaar:

4 Rooibokke
2 Bojane
1 SWB

Wat my kollegas laas naweek saam met my met my Creed geskiet het:

3 Blesbokke
1 springbok
2 swartwildebeeste
1 Blouwildebees

Met my 303 het ek nog 1 Blouwildebees en 2 varke die seisoen ook geskiet.

Volgende week skiet ek nog 2 rooibokke en 1 of 2 blouwildebees en 2 weke na dit nog 1 rooibok en soveel varke as wat ek possibly op skoot kan kry en 2 weke na dit dalk nog iets. Dalk...

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Posted: Thu Jul 28, 2016 3:47 pm
by joe rocket
Ek al Koedoe koei, 2 blesbokke en 3 springbokke wil nog n gemsbok en n rooibok en n paar springbokke gaan jag.

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Posted: Fri Jul 29, 2016 7:55 am
by Omnia
18 Springbokke
2 Vlakke
2 Blesbokke
En dan nog 'n Kudu wat nog wag om te val

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Posted: Fri Jul 29, 2016 8:01 am
by Hennie Dreyer
2 rooibokke, 2 bojane. My wishlist bokke wou nie hulle self wys nie. Maar volgende seisoen.....

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Posted: Fri Jul 29, 2016 8:02 am
by OupaZA
2 Springbokke
1 ou Eland bul (my jag jaar was gemaak) ;D
1 Vark
1 Jakkels
1 Swart wildebees
1 blesbok

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Posted: Fri Jul 29, 2016 8:09 am
by Heinz Petersen
6 Springbokke
5 Koedoes geskiet
2 Koedoes dood gery met my bakkie
7 Jakkalse

Wil nog n Gemsbok gaan skiet

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Posted: Fri Jul 29, 2016 8:27 am
by Trompie
2 koedoes doodgery? koei wat dragtig was?

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Posted: Fri Jul 29, 2016 8:51 am
by kudu375
ekself met my 375
1bwb koei
3 rooibokke
1 varkie

n pel met my nuwe(waarmee ek al n tarentaalgeskiet het) 243(slet)
2 rooibokke
2 varke

Ry Sondag dwaalboom toe om die 44 se rekening te probeer oopmaak op enige iets wat binne 50m en die die budget val bv Jakkals(omdat JARACAL), vvark, rooibok, renosterstroper, gemsbok....

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Posted: Fri Jul 29, 2016 9:06 am
by Hano243
15 Springbokke
Paar jakkalsies
blesbok en waterbok wat nog moet bakkie ry.

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Posted: Fri Jul 29, 2016 9:09 am
by RUPERT
Hano

Het jy daai Springbokke naby Fochville gaan skiet?

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Posted: Fri Jul 29, 2016 9:14 am
by Wanna
2 Bosbokke
5 Koedoes
Takbok moet nog val

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Posted: Fri Jul 29, 2016 10:11 am
by Hano243
RUPERT wrote:Hano

Het jy daai Springbokke naby Fochville gaan skiet?
Hi Rupert

Nee, het hulle in Carnarvon geskiet vroeƫr die seisoen.

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Posted: Fri Jul 29, 2016 10:39 am
by 22-250 Sniper
Ek het ook n stadige jaar werk hou my uit die jagveld sover het ek al
51 koedoes
278 spbk
2 bontebokke
27 blesbokke
5 gemsbokke
1 nylala bul
6 rooihart beeste
1 takbok
en sommer n bakkie vrag bobbies en ape ens.

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Posted: Fri Jul 29, 2016 10:50 am
by Hartskoot Hennie
Ek kan nie onthou wanneer laas ek so min gejag het nie, maar tot dusver het ek nog net by oom Nick gaan jag die jaar...

1 x Swartwildebees bul
2 x Blebok ramme
18382 x Forelle gevang en vrygelaat ;D

As iemand my jammer kry, nooi my maar om 'n bokkie of twee iewers te gaan skiet hahaha...

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Posted: Fri Jul 29, 2016 11:03 am
by Stephan86
22-250 Sniper wrote:Ek het ook n stadige jaar werk hou my uit die jagveld sover het ek al
51 koedoes
278 spbk
2 bontebokke
27 blesbokke
5 gemsbokke
1 nylala bul
6 rooihart beeste
1 takbok
en sommer n bakkie vrag bobbies en ape ens.
Die is net "brag".

My lys is maar net:
1 x springbok
1 x rooibok
8 x Indian mynas

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Posted: Fri Jul 29, 2016 11:19 am
by Jurgen Visser
Trompie wrote:2 koedoes doodgery? koei wat dragtig was?

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Hy raak blind , dan ry hulle raak , darem bly sy bakkie is mooi reggemaak ++>:

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Posted: Fri Jul 29, 2016 11:33 am
by joe rocket
2 duur Koedoes daardie.

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Posted: Fri Jul 29, 2016 11:56 am
by Jurgen Visser
joe rocket wrote:2 duur Koedoes daardie.
Vir Santam ja >:+

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Posted: Fri Jul 29, 2016 2:13 pm
by JDKey
22-250 Sniper wrote:Ek het ook n stadige jaar werk hou my uit die jagveld sover het ek al
51 koedoes
278 spbk
2 bontebokke
27 blesbokke
5 gemsbokke
1 nylala bul
6 rooihart beeste
1 takbok
en sommer n bakkie vrag bobbies en ape ens.
Dan wil ek nie sien hoe lyk n vinnige jaar nie >:+

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Posted: Fri Jul 29, 2016 2:15 pm
by PWV
22-250 Sniper wrote:Ek het ook n stadige jaar werk hou my uit die jagveld sover het ek al
51 koedoes
278 spbk
2 bontebokke
27 blesbokke
5 gemsbokke
1 nylala bul
6 rooihart beeste
1 takbok
en sommer n bakkie vrag bobbies en ape ens.
Sniper, watse ander werk het jy?

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Posted: Fri Jul 29, 2016 2:17 pm
by 22-250 Sniper
Ek laas jaar die tyd al 94 koedoes laat bakkie ry 91 bulle en 3 koeie die koeie was genade dood hulle was so oud hulle sou nie die winter oorleef het nie

Sent from my SM-G900H using Tapatalk

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Posted: Fri Jul 29, 2016 2:41 pm
by PWV
22-250 Sniper wrote:Ek laas jaar die tyd al 94 koedoes laat bakkie ry 91 bulle en 3 koeie die koeie was genade dood hulle was so oud hulle sou nie die winter oorleef het nie

Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Tussen jou en Sniper, roei julle die wild uit! >:+

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Posted: Fri Jul 29, 2016 2:43 pm
by Askari
3 Springbokke - 22-250
1 Blesbok - 308
Blesbok, Zebra en Gemsbok- 9.3x62

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Posted: Fri Jul 29, 2016 3:18 pm
by 22-250 Sniper
Uitroei is n lelike woord ek laat my gewere tot hul reg kom en voorkom inteling

Sent from my SM-G900H using Tapatalk