Page 1 of 1

Howa geweer pillar bed.

Posted: Thu Jul 28, 2016 3:22 pm
by Frederik
Ek het 'n vriend wat nou hout kolf op sy howa 30 nul kwes wil opsit en die sinteties verkoop wie in PTA sal ordentilike pillar bedding job kan doen vir hom vir 'n redelike prys?

Voor ek vergeet hy het klaar die hout kolf moet net die bedding doen.

Re: Howa geweer pillar bed.

Posted: Fri Jul 29, 2016 11:33 am
by Frederik
Weet niemand nie wie toe ek kan gaan in PTA nie?

Re: Howa geweer pillar bed.

Posted: Fri Jul 29, 2016 12:42 pm
by Gian_dP
Die drie plekke wat ek al van gehoor het is Numenor, Arms en Formalito.

Re: Howa geweer pillar bed.

Posted: Fri Jul 29, 2016 12:43 pm
by Frederik
Dankie.

Re: Howa geweer pillar bed.

Posted: Fri Jul 29, 2016 12:44 pm
by Trompie
Arms vra min of meer so R1200 vir pillar beding. Hulle werk is goed