Page 1 of 1

Herlaai data vir 6 XC

Posted: Wed Jul 27, 2016 10:23 pm
by Sabbat .308
Naand mede jagters hoop almal kon al bietjie veld toe gaan , ek is op soek na herlaai data vir my nuwe 6 XC geweer Sabatti 870 tactical rover 1-8 twits loop 27.12 Duim regs om groef draai ek wil 105gr berger target hybrid skiet as ook sierra 107gr match kings gebruik S365 kruit en het BR2 en CCI200 primers enige raad sal as rig lyn gebruik word Dankie en sterkte met die koue .

Re: Herlaai data vir 6 XC

Posted: Thu Jul 28, 2016 4:01 am
by Brennie
Gee hom maar vir my ou Dries jy gaan tog nie met hom skiet nie..... hahaha

I SHOOT BETTER, I SHOOT BERGER

Re: Herlaai data vir 6 XC

Posted: Thu Jul 28, 2016 8:31 am
by Capt. Yoda
Begin met so 36gr 365 om te sien hoe daai kruit brand

Re: Herlaai data vir 6 XC

Posted: Thu Jul 28, 2016 9:23 am
by birklec
Ek het die selfde geweer. Ek kry baie goeie groepe met hom met 105gr amax en 39.1gr 365 lot 83 en spoed is 2969f.sek

Re: Herlaai data vir 6 XC

Posted: Thu Jul 28, 2016 3:08 pm
by Sabbat .308
Baie dankie sal trug voer gee na die naweek se toetse