Page 1 of 1
GI Combat Supplies gevou?
Posted: Wed Jul 27, 2016 1:40 pm
by Giepie
Ek het in Januarie goed by GI Combat Supplies bestel en betaal. Dit was toe op "backorder" en sal aan my gestuur word sodra dit ingekom het. Ek het al paar keer navraag gedoen, email en telefonies, maar elke keer is vir my gesĂȘ hulle wag nog daarvoor. Gister weer probeer bel, maar kry nie antwoord nie. Vandag kry ek email dat hulle "UNDER SUPERVISION" is. Lyk my ek gaan my geld verloor.

Re: GI Combat Supplies gevou?
Posted: Wed Jul 27, 2016 1:57 pm
by Gian_dP
Ek het darem verlede maand my ringe op backorder by hulle gekry. Alles in die winkel toe nog "reg"gelyk.
Re: GI Combat Supplies gevou?
Posted: Wed Jul 27, 2016 4:59 pm
by gbvl
Hulle pryse op party goed is maar bietjie rof.
Re: GI Combat Supplies gevou?
Posted: Thu Jul 28, 2016 6:19 am
by egenis
Ek hoop nie so nie - ek try nog opspaar om vir my MDT LSS chassis te koop vir my geweer en dit lyk of hulle al plek is wat dit van tyd tot tyd het... :-(
Re: GI Combat Supplies gevou?
Posted: Thu Jul 28, 2016 6:48 am
by ruaanb
Hulle is onder Business Rescue
Re: GI Combat Supplies gevou?
Posted: Tue Aug 16, 2016 10:49 am
by Ranger
They are now under liquidation.
Re: GI Combat Supplies gevou?
Posted: Wed Aug 17, 2016 9:21 pm
by Lukie
Jip, hulle is m0#r toe. Moral of story: Moenie mense se geld vat as jy nie die voorraad het in ruil daarvoor nie. Gelukkig net so R1500 verloor met die storie. Ander ouens het duisende rand se goed wat nooit gaan opdaag nie.
Re: GI Combat Supplies gevou?
Posted: Wed Aug 17, 2016 10:14 pm
by Giepie
Ek verloor so R2100

Re: GI Combat Supplies gevou?
Posted: Wed Aug 17, 2016 10:16 pm
by WILDCARD
Ek het vermoed hulle pryse oor die algemeen was effens "sky high"
Re: GI Combat Supplies gevou?
Posted: Thu Sep 29, 2016 4:21 pm
by Ranger
Re: GI Combat Supplies gevou?
Posted: Sun Oct 02, 2016 11:21 am
by Lukie
Dankie vir die thread, Ranger, maar die feit van die saak is, die maatskappy is gesekwestreer en ons gaan vir seker nie ons bestellings kry nie. In elk geval nie uit Schatz nie. Ons het besigheid met GICS gedoen. Maar dis 'n oulike skuif om mense te waarsku teen enige nuwe besighede wat die individu dalk sal begin of reeds begin het.
Re: GI Combat Supplies gevou?
Posted: Mon Oct 03, 2016 2:16 pm
by andycap
Hi guys
Please send me more info to add here
http://www.marcschatz.co.za/gics.php
The more we can put on there, the more guys will realize the extent of the damage.
I was told there was about R500 000, it looks like it will be a lot more than this.