Page 1 of 1

Truglo Scopes

Posted: Wed Jul 27, 2016 10:59 am
by HJA
Goeie dag,

Ek soek net inligting asb oor die bo genoemde scopes.
Ek kyk na een om te koop of moet ek eeder los.

Dankie
Henk

Re: Truglo Scopes

Posted: Wed Jul 27, 2016 11:33 am
by Capt. Yoda
Op watse geweer gaan jy hom gebruik

Re: Truglo Scopes

Posted: Wed Jul 27, 2016 11:42 am
by HJA
Hi Kaptein,

303.
Scope : 4-16 x 50

Dankie
Henk