Page 1 of 1
Tornados
Posted: Wed Jul 27, 2016 8:33 am
by tripodmvr
Kry hier op my Whatsapp klomp videos en fotos van tornados. Waar het hulle gevorm en wie het skade gely.
Re: Tornados
Posted: Wed Jul 27, 2016 8:39 am
by boogman
Midrand (Tussen Pretoria / Jhb) - Thembisa / Olifantsfontein meeste inpak in die "informele nedersetting" en Pumalani mall...
Re: Tornados
Posted: Wed Jul 27, 2016 8:56 am
by Hein22
Daar was drie gister waarvan ek gehoor het. Magaliesburg, Tembisa en Delmas. Dame wat saam met my vrou werk se huis in Delams is getref en hulle het redelik skade gehad.