Page 1 of 1
LYNX Picatinny rail
Posted: Sat Jul 23, 2016 9:56 am
by CarelG
More Kerels...
Ek is opsoek na n picatinny rail vir my .260Rem Sako85 Kort aksie en kan huidiglik net n LYNX een in die hande kry.
Het enige iemand ondervinding met hulle rails en kan ek maar koop... of eerder aanhou rond soek vir iets anders?
Groete
Carel
Re: LYNX Picatinny rail
Posted: Sat Jul 23, 2016 12:16 pm
by Kalahari
Carel
Ek gebruik nou al amper 'n jaar die lynx rail op my 260 Sporter, geen moeilikheid nie.
Als pas mooi en die geweer skiet reguit.
Groete
Johan
Re: LYNX Picatinny rail
Posted: Sat Jul 23, 2016 2:46 pm
by CarelG
Tnx Kalahari...
Weet iemand hoe maak die LYNX rail op die Sako aksies vas? Gaan ek moet gate boor in my aksie...want daar is nie
Re: LYNX Picatinny rail
Posted: Sat Jul 23, 2016 5:48 pm
by Capt. Yoda
Daai rail sal nie werk nie jy moet n rail kry wat op die Sako aksie pas, spesifiek gemaak vir n sako. Jy sal by Lynx moet hoor vir so een ek dink hulle het van hulle
https://encrypted-tbn3.gstatic.com/images?q=tbn:ANd9GcRsDlxAEc8uqyiKkDLsUVMB_gzxZJovV7qDMIGTVCC7QUj7FiTILQ
http://trg42.com/wp-content/uploads/2015/11/4-24x52-e1447415752325.jpg
Re: LYNX Picatinny rail
Posted: Sat Jul 23, 2016 6:04 pm
by CarelG
Dankie Kaptein...ek het hom bestel as n Sako 85 SA by LYNX...so ek sal maar sien hoe lyk hy as hy hier kom. Waar het jy joune vandaan gekry?
Re: LYNX Picatinny rail
Posted: Wed Jun 14, 2017 8:47 am
by Swede
CarelG wrote:Dankie Kaptein...ek het hom bestel as n Sako 85 SA by LYNX...so ek sal maar sien hoe lyk hy as hy hier kom. Waar het jy joune vandaan gekry?
Het jy toe die rail gekry, en is jy tevrede?
Re: LYNX Picatinny rail
Posted: Tue Jun 20, 2017 10:52 pm
by Drenalinjunkie
Swede wrote:CarelG wrote:Dankie Kaptein...ek het hom bestel as n Sako 85 SA by LYNX...so ek sal maar sien hoe lyk hy as hy hier kom. Waar het jy joune vandaan gekry?
Het jy toe die rail gekry, en is jy tevrede?
Daar is net een antwoord... Near Manufacturing...
Re: LYNX Picatinny rail
Posted: Wed Jun 21, 2017 7:23 am
by Swede
Drenalinjunkie wrote:Swede wrote:CarelG wrote:Dankie Kaptein...ek het hom bestel as n Sako 85 SA by LYNX...so ek sal maar sien hoe lyk hy as hy hier kom. Waar het jy joune vandaan gekry?
Het jy toe die rail gekry, en is jy tevrede?
Daar is net een antwoord... Near Manufacturing...
Wat is near manufacturing?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: LYNX Picatinny rail
Posted: Wed Jun 21, 2017 8:09 am
by ruaanb
http://www.nearmfg.com
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Re: LYNX Picatinny rail
Posted: Wed Jun 21, 2017 8:21 am
by Swede