Om myself voor te stel
Posted: Fri Jul 22, 2016 11:51 am
Goeie more
My naam is Christo vanaf Pretoria en kom al baie jare na die forum toe vir navorsing. Ek het egter vandag eers besluit om aan te sluit.
Ek is 'n kranige jagter, sportskut en het so maand gelede 'n lekker windbuks aangeskaf om dit ook te probeer. Ek is lief vir enige vorm van skiet en wens ek het meer tyd gehad om die stokperdjie te beoefen.
Groete.