Page 1 of 1

Herlaai kursus Swakopmund?

Posted: Thu Jul 21, 2016 4:12 pm
by dawidb
Hi

Weet enige iemand van herlaai kursusse wat in Swakopmund aangebied word of erens naby Swakopmund? Ek is vir 2 maande daar en sal graag die basiese proses wil leer.

Re: Herlaai kursus Swakopmund?

Posted: Thu Jul 21, 2016 4:35 pm
by FHM
Jy kan daar met 'Doc' Stander gesels in die baai - hy behoort te weet.
Sy nommer is twee-nul-twee-nege-agt-sewe
Anders pm my dan gee ek jou sy e-pos adres

Alternatiewelik kontak Hotshots in Walvisbaai en vra Quinton Maritz (nul ses vier 202426)

Re: Herlaai kursus Swakopmund?

Posted: Fri Jul 22, 2016 7:23 am
by dawidb
Baie dankie Francois!