Page 1 of 1

Bakkie Batterye

Posted: Wed Jul 20, 2016 6:07 pm
by Jannie
Vriende ek is sommer nuuskierig, jag baie jare van my main battery af, geruik maar altyd ñ Willards +/-70ah battery wat lekker beskikbaar is by die plaaslike Ko-op, het iemand miskien ondervinding van ñ spesifieke maak 12 V battery wat miskien jou spotlik op sy helderste sal trek?