Page 1 of 1
Well done Kahles
Posted: Tue Jul 19, 2016 2:24 pm
by Sangoma (IAN)
Re: Well done Kahles
Posted: Tue Jul 19, 2016 3:03 pm
by Petrie303
Dagse,
Ek siet regs met my F klas geweer...
Ek gebryk my regterhand om petrone in my enkel aksie te sit en om aksie toe te maak...doen dan wind vertelling en skiet als met regterhand... Dit sal iets wees om gewoond te raak... sal meer geskuk wees vir links skuts.
Dink nie dat sal werk met gewone geweer vir regter hand skuds waar jou linker hand jou geweer support nie. Links manne sal dan maklik kan verstel as hul links geweer het...
Groete,
Petrie