Page 1 of 1
Hello
Posted: Tue Jul 19, 2016 8:16 am
by VX70
Hi julle
My naam is Deon en ek is 'n sagteware ingeneur, by in Boksburg. Ek is 'n eiwerige hengelaar en het selfs my protea baadjie gekry as junior en senior.
Die skiet gogga het my ook lelik gebyt en ek het tans 'n 7mm Sako Finnbear Golden Anniversary Rem Mag en 'n 1898 Lee Enfield 303. Ek het dan ook 'n Howa 243 wat ek nog wag vir sy lisensie. Ek herlaai self maar is nog baie nuut met dit. Ek gaan volgende jaar my eerste bok skiet en sien baie uit na dit.
Sien uit om te leer by julle mense.
Groete
Deon
Re: Hello
Posted: Tue Jul 19, 2016 8:35 am
by tripodmvr
Welkom Deon. 'n Foto van daardie ou Majuba kettie sal gaaf wees - of anders wys ons die 7mm ook.
Re: Hello
Posted: Tue Jul 19, 2016 8:57 am
by ruaanb
Welkom
Re: Hello
Posted: Tue Jul 19, 2016 9:12 am
by Citfield
Welkom.
Re: Hello
Posted: Tue Jul 19, 2016 9:30 am
by Basjan123
Welkom Deon
Re: Hello
Posted: Tue Jul 19, 2016 11:36 am
by Boesman10
Welkom Deon
Re: Hello
Posted: Tue Jul 19, 2016 12:05 pm
by Gawie(13mm)
Welkom!
Ek neem aan jy dryf 'n Volvo?

Re: Hello
Posted: Tue Jul 19, 2016 1:06 pm
by Trompie
Welkom Deon! Hier is baie te leer!
Re: Hello
Posted: Tue Jul 19, 2016 1:17 pm
by Dirkonius
Baie welkom Deon.
Re: Hello
Posted: Tue Jul 19, 2016 1:45 pm
by VX70
Gawie(13mm) wrote:Welkom!
Ek neem aan jy dryf 'n Volvo?

Nee jys verkeerd. My bassboot boot was n Rebel VX70

Re: Hello
Posted: Tue Jul 19, 2016 1:46 pm
by VX70
Dankie vir die welkomhede mense
Sent from my GT-I9190 using Tapatalk
Re: Hello
Posted: Tue Jul 19, 2016 1:48 pm
by Karoo-jagter
Baie welkom! Sal ook self wil sien hoe lyk daardie 7mm!
Sent from my SM-A500FU using Tapatalk
Re: Hello
Posted: Tue Jul 19, 2016 1:58 pm
by Bierseun
Welkom Deon, vang jy nog bass?
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: Hello
Posted: Wed Jul 20, 2016 5:22 am
by VX70
Bierseun wrote:Welkom Deon, vang jy nog bass?
Sent from my iPad using Tapatalk
Nee ekt alles gesmous. Ek gooi nou so bietjie pap

Re: Hello
Posted: Wed Jul 20, 2016 5:40 am
by Bierseun
Die VX 70 was mos die voorganger van die Maverick ?
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: Hello
Posted: Wed Jul 20, 2016 5:47 am
by Toyrsi
Welkom Deon.
Re: Hello
Posted: Wed Jul 20, 2016 10:02 am
by VX70
Vir die wat gevra het, hier is my foto's .. 303
Re: Hello
Posted: Wed Jul 20, 2016 10:04 am
by VX70
7mm
Re: Hello
Posted: Wed Jul 20, 2016 10:05 am
by VX70
Bierseun wrote:Die VX 70 was mos die voorganger van die Maverick ?
Sent from my iPad using Tapatalk
Ja die Maverick was gebou op die VX.
Re: Hello
Posted: Wed Jul 20, 2016 10:13 am
by FHM
Pragtige 7 mm Deon!
Welkom hier by ons kruitkoppe en geniet dit!
Re: Hello
Posted: Wed Jul 20, 2016 10:25 am
by Gawie(13mm)
Iets sê vir my dat Cindy daai 7mm onder hande gehad het. Pragtig.
Re: Hello
Posted: Wed Jul 20, 2016 12:53 pm
by VX70
Gawie(13mm) wrote:Iets sê vir my dat Cindy daai 7mm onder hande gehad het. Pragtig.
Nope, Sako het hom so uitgebring. Dis n Sako finnbear super deluxe golden anniversary edition. As ek reg is is dit 1 van n 1000 wat gemaak is.
Re: Hello
Posted: Wed Jul 20, 2016 1:58 pm
by Bierseun
Baie mooi !!!


Sent from my iPad using Tapatalk
Re: Hello
Posted: Fri Jul 22, 2016 6:30 am
by 264 Sako
Welcome VX 70
Hope to see some more pictures of that 7mm, she is a stunning.