Page 1 of 1

Nuwe Lid

Posted: Mon Jul 18, 2016 8:23 pm
by Emile Scholtz
Dag Almal op Forum.
Ek is Emile Scholtz van Dewetsdorp in die Vrystaat. Ek skiet 223 Ackley,243Ackley,260 Ackley en 7x57 Ackley. Besig om 2 Dashers te bou.Lees altyd die raad op Forum en besluit om nou deel van forum te word.

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Jul 18, 2016 8:26 pm
by tripodmvr
Baie welkom. Lyk asof jy familie van Wouter Roets moet wees. Hy het ook daardie Ackley streep.

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Jul 18, 2016 8:31 pm
by Emile Scholtz
Goeie Naand
Kan wees maar hul almal skiet kwaad!!!

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Jul 18, 2016 10:49 pm
by Citfield
Welkom Mr. Ackley. Jammer Mr Scholtz.

Re: Nuwe Lid

Posted: Tue Jul 19, 2016 11:38 am
by Boesman10
dagse Emile en welkom

Re: Nuwe Lid

Posted: Tue Jul 19, 2016 8:34 pm
by Emile Scholtz
Vergeet om te se ek het 1 geweer wat nie ackley is nie 6xc!!!!