Page 1 of 1
6XC met 87gr spoed?
Posted: Mon Jul 18, 2016 3:34 pm
by KSV
Hoop iemand kan my gou op die regte pad help?
WAT is die spoed wat man kan verwag met 'n 87gr V-max uit 'n "28 Walther 10 twist loop uit?
Ek nog nie kans gekry om die H2O te vat op die doppe nie.
Groete,
Hein
Re: 6XC met 87gr spoed?
Posted: Mon Jul 18, 2016 3:58 pm
by tripodmvr
Lyk asof jy met S365 naby aan 'n node gaan wees by 3450vps.
Re: 6XC met 87gr spoed?
Posted: Mon Jul 18, 2016 4:10 pm
by Kallie Fernhout
begin by 3370 en werk op al my xc lope het nog tussen 3370 en 3410 geskiet met 87 v-max uit 28 duim loop
Re: 6XC met 87gr spoed?
Posted: Tue Jul 19, 2016 9:07 am
by KSV
Moet dit S365 wees of kan ek bly by S355?
More more en dankie vir die hulp sover.
Re: 6XC met 87gr spoed?
Posted: Tue Jul 19, 2016 9:11 am
by Kallie Fernhout
My keuse vir 87gn en swaarder is 365 met n 87 gaan jy dan baie naby aan 100-102% dopvul kry wat baie lekker werk
Re: 6XC met 87gr spoed?
Posted: Tue Jul 19, 2016 9:34 am
by KSV
As ek ligter gaan 355 en 87gr en op dan 365?
Dankie baie
Re: 6XC met 87gr spoed?
Posted: Tue Jul 19, 2016 9:43 am
by tripodmvr
Soms is mens gelukkig met die nodes en dan kan S365 miskien nog deug by 75gr. Onder dit word die dop te vol en is S355 die antwoord. QL wys gou uit watter dryfmiddel beter sal werk.
Re: 6XC met 87gr spoed?
Posted: Fri Sep 23, 2016 6:57 pm
by Xkv8r
My 6XC runs 3200fps with 87 Berger VLD, 41.5gr 365 L76 and a BR2 primer. 6
mm group. The brass will live forever at that speed an so will the barrel. And using 22-250 Lapua brass.
Re: 6XC met 87gr spoed?
Posted: Sun Oct 02, 2016 8:47 pm
by Emile Scholtz
My XC skiet 3250 met 40.8 355 en 87 vld uit 24 duim loop