Page 1 of 1

RPR - Bende

Posted: Mon Jul 18, 2016 2:59 pm
by DamDuiker
So op Hennie se draad,

Hoeveel van julle manne het die RPR aangeskaf.

1. Jeandre Beneke - 6.5creedmoor

Re: RPR - Bende

Posted: Mon Jul 18, 2016 3:58 pm
by Jean Marais
Vir die oningeligtes soos ek, RPR staan vir "Ruger Precision Rifle"

Moes dit eers google 8)

Re: RPR - Bende

Posted: Mon Jul 18, 2016 4:07 pm
by DamDuiker
Hahaha, askuus man, hier is sommer n fototjie ook

Re: RPR - Bende

Posted: Mon Jul 18, 2016 4:08 pm
by Hennie van der Merwe
1. Jeandre Beneke - 6.5creedmoor
2. Hennie vd Merwe - 6.5Cr