Blouwildebeesbul Saterdag 9 Julie 2016
Posted: Mon Jul 18, 2016 12:06 pm
Goeie more.
Ons het die naweek van 7 tot 10 Julie 2016 by Marken gejag en my broer se seun het n blouwildebees bul geskiet. Baie goeie skoot net agter die linker blad en patroon het in die regterblad vasgesteek. Die skoot was so 70m. Hy het die bul met n 180gr Barnes TTSX geskiet wat 150gr geweeg het na herwinning.
Die bul het 154kg aan die hak geweeg met n horing wydte van 28.2 duim. Dit was nogal iets spesiaals veral omdat dit sy tweede bok ooit was. Eerste was n blesbok.
Ek sou graag n foto wou laai maar is bietjie onhandig daarmee.
Groete
Nico Jooste