Page 1 of 1
cz 527 223 Herlaai data
Posted: Sun Jul 17, 2016 7:07 pm
by BKB223
Naand se aan almal ek soek raad vir die herlaai van my 223 wil graag 53gr Hornady v-max gebruik wat se lading stel julle voor en wat se jumpsal werk gaan s321 gebruik.
Re: cz 527 223 Herlaai data
Posted: Sun Jul 17, 2016 7:20 pm
by tripodmvr
Begin met 23gr S321 en werk op in 0,5gr inkremente. Moet nie 3280vps oorskry nie. Die akkurate node vir die 223 is gewoonlik by 3230-3260vps.
Re: cz 527 223 Herlaai data
Posted: Sun Jul 17, 2016 7:38 pm
by Kubus
Vir wat dit werd mag wees!
Myne loop mooi met 55gr Sierra Spitzer Boat Tail.
25.4 grein S321 teen 3300 v/s
Mooi loop en lekker skiet
Re: cz 527 223 Herlaai data
Posted: Sun Jul 17, 2016 8:03 pm
by BKB223
Baie dankie ek sal paar ladings probeer en kyk wat maak hy.