Page 1 of 1
Zeiss Ultra Gong challenge
Posted: Fri Jul 15, 2016 9:56 pm
by JJV
Hallo
Dis ons eerste keer wat ons die gongs gaan probeer. Enige raad sal waardeur word!! Ons soek nie die visstokke nie!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Zeiss Ultra Gong challenge
Posted: Fri Jul 15, 2016 10:11 pm
by Drenalinjunkie
Ook my eerste keer. Sal graag wil hoor wat die ander manne se.
Re: Zeiss Ultra Gong challenge
Posted: Fri Jul 15, 2016 10:16 pm
by JJV
500meter is nie maklik nie!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Zeiss Ultra Gong challenge
Posted: Tue Jul 19, 2016 7:37 pm
by Rudi Fischer
Ek is gevra om die naweek in n span te skiet. Ek skiet gereeld 500m gonge, wat my pla is gonge gaan van 170-500m wees. Geen bipod, rangefinder of weerstasies mag gebruik word nie .... Mmm my skatting van afstande is maag sleg. Vat maar my 6.5x55
Re: Zeiss Ultra Gong challenge
Posted: Wed Jul 20, 2016 6:25 am
by Reggie Gerber
Sien julle daar
Re: Zeiss Ultra Gong challenge
Posted: Fri Jul 29, 2016 8:33 pm
by JJV
Ons het bietjie gesukkel!, hoe het julle gedoen??? JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Zeiss Ultra Gong challenge
Posted: Sat Jul 30, 2016 6:16 am
by Reggie Gerber
12de gekom Was n lekker dag
Re: Zeiss Ultra Gong challenge
Posted: Sat Jul 30, 2016 7:24 am
by Francoisv
My eerste skiet van die aard. Maar rof gegaan. Ek kan sien hoekom manne met 22-250 , XC en ander platskieters skiet. Skielik is daar 'n plan vir daardie oop plekkie in my kluis.
Re: Zeiss Ultra Gong challenge
Posted: Sun Jul 31, 2016 6:22 pm
by Capt. Yoda
Francoisv wrote:My eerste skiet van die aard. Maar rof gegaan. Ek kan sien hoekom manne met 22-250 , XC en ander platskieters skiet. Skielik is daar 'n plan vir daardie oop plekkie in my kluis.
Haha ja en as jy nog met daai manne staan en gesels na die tyd kry jy baie planne vir kalibers