Page 1 of 1

Namibië 2016

Posted: Thu Jul 14, 2016 11:48 am
by gillie
Is nou gefix, almal behoort te kan sien, met so ekstra vark foto ook by

Eland bul, 307kg uitgeslag, 70/80m met 30-06, 180gr North Fork.
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Namibie%202016/IMG-20160705-WA0047_zpskub8ihkn.jpg



Gemsbok koei, 375HH Mag, 300gr Swift Aframe, uitgeslag so 73kg

http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Namibie%202016/20160706_154959_zpsuhlwyphy.jpg



Jong gemsbok bul, 79 uitgeslag, 30-06, 180gr Northfork, 60/70m

http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Namibie%202016/20160708_165113_zps0q2fhm3c.jpg

Nie self geskiet nie, maar op selfde trip gewees

http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Namibie%202016/20160705_111919_zpsnywjypjc.jpg

Re: Namibië 2016

Posted: Thu Jul 14, 2016 11:52 am
by ruaanb
Netjies Gillie paar mooi bokke en fotos!

Re: Namibië 2016

Posted: Thu Jul 14, 2016 11:58 am
by FHM
Mooi gegoo Gillie en baie geluk!
Het daai bulletjie se ghoens al uitgesak...? ++>:

Waar in Nam het julle gejag Gillie? Jou agtergronde in die fotos lyk soos sentraal - Omaruru wereld of Noorde se kant?

Re: Namibië 2016

Posted: Thu Jul 14, 2016 12:01 pm
by gillie
FHM wrote:Mooi gegoo Gillie en baie geluk!
Het daai bulletjie se ghoens al uitgesak...? ++>:

Waar in Nam het julle gejag Gillie? Jou agtergronde in die fotos lyk soos sentraal - Omaruru wereld of Noorde se kant?
Ons was Gobabis se wereld, meer presies so 50km van Buitepos af op die Rietfontein (Tallismanus) pad uit.

Re: Namibië 2016

Posted: Thu Jul 14, 2016 1:49 pm
by PWV
Jammer Gillie, kan niks sien nie. Net "geen toegang"-tekens.

Re: Namibië 2016

Posted: Thu Jul 14, 2016 1:54 pm
by Ben Remington
Ai tog...ek sien ook niks... :o

Re: Namibië 2016

Posted: Thu Jul 14, 2016 2:54 pm
by gillie
Het hom nou reg gemaak, almal behoort nou te kan sien

Re: Namibië 2016

Posted: Thu Jul 14, 2016 2:57 pm
by Toyrsi
Manne. Help bietjie hoekom kan mens nie die fotos sien nie. Is op Tapa. Dankie

Re: Namibië 2016

Posted: Thu Jul 14, 2016 3:05 pm
by honda2
Baie mooi bokke daar! Geluk.

Re: Namibië 2016

Posted: Thu Jul 14, 2016 3:15 pm
by Ben Remington
Baie mooi....baie geluk.

Re: Namibië 2016

Posted: Fri Jul 15, 2016 10:07 pm
by theedge
Baie mooi, Dankie vir die deel

Re: Namibië 2016

Posted: Sat Jul 16, 2016 1:54 pm
by Stucki
Baie geluk. Mooi wereld!!

Re: Namibië 2016

Posted: Sat Jul 16, 2016 6:21 pm
by tripodmvr
Toyrsi wrote:Manne. Help bietjie hoekom kan mens nie die fotos sien nie. Is op Tapa. Dankie
Tapatalk dui 'n foto aan met IMG voor en agter die lyn data wat verskyn. Ek wysig gewoonlik dit bloot na IMaGe en dan is hy sigbaar vir almal.

Re: Namibië 2016

Posted: Sun Jul 17, 2016 5:47 pm
by PWV
Nou sien ek die foto's. Baie geluk, Gillie. Dit is wragtag mooi bokke!

Re: Namibië 2016

Posted: Sun Jul 17, 2016 6:02 pm
by henried
Geluk, mooi geskiet.