Page 1 of 1

Butler Creek scope covers (Flip -up) en Holland's signiture

Posted: Wed Jul 13, 2016 10:24 am
by kopskoot
Ek maak my kluis skoon en kry toe die paar covers

http://i1269.photobucket.com/albums/jj584/Ronald_Nel/Mobile%20Uploads/328F8322-40C2-452B-901C-C9EB16F35E3E_zpsjep9gbu5.jpg

binne-afmetings is soos volg:

1x 58mm voorste objective R100SOLD
1x 50 mm voorste objective R100Sold
1x 46mm voorste objective R100
1x 42mm eye piece (met rooi knoppie) R100Sold
1x 40mm eye piece (met rooi knoppie) R100SOLD
1X 40mm eye piece (met rook knoppie) R100sold
posgeld is vir die koper

Het ook 2x Holland's signature series, 30mm, scope levels. Eurooptic vra $60 US
http://i1269.photobucket.com/albums/jj584/Ronald_Nel/Mobile%20Uploads/9BA6585B-1C65-46BD-AD95-A71D72313D48_zpsp1e4pi7g.jpg
2X level Sold

R600 elk, posgeld vir die koper
S

Re: Butler Creek scope covers (Flip -up) en Holland's signit

Posted: Wed Jul 13, 2016 10:28 am
by Geno
Ronald.
As daar caps is wat op 'n 3-12×56 Zeiss Diavari sal pas, sal ek dit asb neem.

Re: Butler Creek scope covers (Flip -up) en Holland's signit

Posted: Wed Jul 13, 2016 10:31 am
by kopskoot
Geno wrote:Ronald.
As daar caps is wat op 'n 3-12×56 Zeiss Diavari sal pas, sal ek dit asb neem.
ek sal nie weet nie, kyk na die binne maat afmetings hierbo!

ek neem aan die 58 sal voor pas. Wats die eye piece se mate

Re: Butler Creek scope covers (Flip -up) en Holland's signit

Posted: Wed Jul 13, 2016 10:32 am
by Geno
Ek is vanmiddag by die gun dan sal ek meet.

Re: Butler Creek scope covers (Flip -up) en Holland's signit

Posted: Wed Jul 13, 2016 11:13 am
by kopskoot
lyk of daai diameters op jou scope 42mm en 62mm is,

42 is daar, maar ek weet nie of daai 58 sal rek na 62mm, toe nie

Re: Butler Creek scope covers (Flip -up) en Holland's signit

Posted: Wed Jul 13, 2016 11:15 am
by Hugo
Ronald,

Kan ek ook opsie kry op n stel,

Ek sal vanmiddag gou alles meet en jou laat weet, dis 'n Burris 4-14x42, so ek reken daai 50 of 46 sal dalk pas.

Re: Butler Creek scope covers (Flip -up) en Holland's signit

Posted: Wed Jul 13, 2016 11:17 am
by Hugo
Objective Lens Diameter: 56 mm
Clear Objective Lens Diameter: 42 mm
Ocular Lens Diameter: 39 mm

Dis wat ek kry vir die Burris.

Re: Butler Creek scope covers (Flip -up) en Holland's signit

Posted: Wed Jul 13, 2016 11:18 am
by Hugo
Maar Geno het eerste opsie op daai sizes, ek val in die ry. No stres.

Re: Butler Creek scope covers (Flip -up) en Holland's signit

Posted: Wed Jul 13, 2016 11:34 am
by Gian_dP
Ek sal graag die 40mm eye piece en 58mm objective neem as Geno/Hugo dit nie neem nie. Dink nie 58mm sal op Geno se 56 pas nie. Dit sal pas op my Vortex 50mm objektief. Die 56 gaan nader aan n 64/66 nodig he.
Groete
Gian

Re: Butler Creek scope covers (Flip -up) en Holland's signit

Posted: Wed Jul 13, 2016 3:49 pm
by MrFive
Hi Kopskoot,

Kan ek assebleif een van die 30mm scope levels kry.

Dankie,

Andre

Re: Butler Creek scope covers (Flip -up) en Holland's signit

Posted: Wed Jul 13, 2016 3:51 pm
by Giliam
Ek sal die volgende neem,as dit nog beskikbaar is.
1 x 50mm
1x 40mm
Dankie.

Re: Butler Creek scope covers (Flip -up) en Holland's signit

Posted: Wed Jul 13, 2016 3:56 pm
by kopskoot
Manne,baie dankie, ek sal more oggend gou die proses begin en almal se verlangde artikels alokeer.

Re: Butler Creek scope covers (Flip -up) en Holland's signit

Posted: Wed Jul 13, 2016 5:30 pm
by Hugo
Ek sal dan n 40mm vat en n 58mm vat dankie!

Re: Butler Creek scope covers (Flip -up) en Holland's signit

Posted: Wed Jul 13, 2016 5:49 pm
by kopskoot
MrFive wrote:Hi Kopskoot,

Kan ek assebleif een van die 30mm scope levels kry.

Dankie,

Andre
Mr Five , een is joune kontak my ash by 0833105110 dan reel ons

Re: Butler Creek scope covers (Flip -up) en Holland's signit

Posted: Wed Jul 13, 2016 5:51 pm
by kopskoot
Gian_dP wrote:Ek sal graag die 40mm eye piece en 58mm objective neem as Geno/Hugo dit nie neem nie. Dink nie 58mm sal op Geno se 56 pas nie. Dit sal pas op my Vortex 50mm objektief. Die 56 gaan nader aan n 64/66 nodig he.
Groete
Gian

Hi Gian, Hugo het toe nou daai 58mm gevat, stel jy nog belang in die 40mm, anders kan ek vir Giliam 'n stel gee

Re: Butler Creek scope covers (Flip -up) en Holland's signit

Posted: Wed Jul 13, 2016 5:51 pm
by Gian_dP
Dankie, maar Gilliam kan maar die stel kry.

Re: Butler Creek scope covers (Flip -up) en Holland's signit

Posted: Wed Jul 13, 2016 5:53 pm
by kopskoot
Gian_dP wrote:Gilliam kan maar die stel kry.
tnx

Giliam, kontak my dan vir jou stel,dat ons kan reel asb. 0833105110

Re: Butler Creek scope covers (Flip -up) en Holland's signit

Posted: Wed Jul 13, 2016 6:10 pm
by BeesBreet
Ek will graag n scope level en eye piece cap vat... Jaag nou huis toe om net te meet