Page 1 of 1
Eerste Zebra
Posted: Mon Jul 11, 2016 10:53 am
by vossie1
Het gister n paar zebras gaan uitskiet op n plaas so 20min van my huis af,dit was glad nie n jag nie het maar net gaan uitskiet omdat veld bietjie swaar kry. Die diere is glad nie mak nie maar ons het maar agter op die bakkie gery en gesoek en ons kon twee kry vir die dag. Ek het haar met my 300H&H geskiet op 120m met n 168gr barnes ttx 2980ft/s efens qutering to op die blad bokant van die hart al die plumbing af en een long gepenetreer en uitgangs wond op ander kant. Zebra het in haar spore geval asof dit n brein skoot was. geen vleis skade. Good better barnes. Die doel van die dag was om spesifiek die zebras met die donker (SHADOWING) op die wit uit te haal. Ek persoonlik hou van die mooi kleur patroon.
Re: Eerste Zebra
Posted: Mon Jul 11, 2016 10:56 am
by Frederik
Geluk met die streep donkie
Re: Eerste Zebra
Posted: Mon Jul 11, 2016 2:18 pm
by Mellies
Mooi man!
Met n vleisie...
Re: Eerste Zebra
Posted: Mon Jul 11, 2016 3:46 pm
by Vlakvark Soldaat
Geluk man, was seker vroeg oggend, want daai donkie het nog sy pyjamas aan...
Re: Eerste Zebra
Posted: Tue Jul 12, 2016 8:55 am
by vossie1
Ha Ha dankie julle,het hom op chaila tyd geskiet toe moes ons nog eers altwee slag.
Re: Eerste Zebra
Posted: Tue Jul 12, 2016 12:38 pm
by Ben Remington
Baie mooi dier....baie geluk.
Re: Eerste Zebra
Posted: Tue Jul 12, 2016 1:43 pm
by koos 2
Geluk
Re: Eerste Zebra
Posted: Tue Jul 12, 2016 1:46 pm
by ThinusD
Wow!! Baie geluk Vossie !! Netjiese Streep donkie daai
Mooi Mooi
Re: Eerste Zebra
Posted: Tue Jul 12, 2016 1:52 pm
by DawieKotze
Geluk Vossie! Ek moet ook sĂȘ dat die bruinerige streep ook vir my mooi is.
Re: Eerste Zebra
Posted: Wed Jul 13, 2016 7:52 pm
by Daniel J
Lekker om so naby die huis te kan jag. Geluk
Re: Eerste Zebra
Posted: Thu Jul 14, 2016 10:27 am
by vossie1
Dankie almal'gaan die naweek bietjie help met bosbok/kudu en njala
Re: Eerste Zebra
Posted: Thu Jul 14, 2016 2:34 pm
by Jacques Duckitt
Mooi gemaak ou Vossie, hoop dit gaan goed met julle daai kant!
groete
Duckitt
Re: Eerste Zebra
Posted: Fri Jul 15, 2016 10:08 pm
by theedge
Baie mooi, mooi eerste