Page 1 of 1

Jag geleentheid naby Vanderbijlpark, Sasolburg, Heilbron are

Posted: Wed Jul 06, 2016 1:53 pm
by gbvl
Een van my kollegas will graag n bok kry vir bietjie biltong maar tyd is 'n probleem so soek na 'n geleentheid vir 'n dag jag in bogenoemde area as daar so iets bestaan?

Weet iemand dalk van iemand wat so geleentheid bied? Ek kan onthou ons het so paar jaar terug so blesbokke net buite Heilbron gekry maar kannie details onthou.


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: Jag geleentheid naby Vanderbijlpark, Sasolburg, Heilbron

Posted: Wed Jul 06, 2016 2:19 pm
by henried
Bel die Weltevrede leeu plaas, het so 3 weke terug daar gaan oefen, Hennie het gesĂȘ hulle het 14 spesies om te jag.

Re: Jag geleentheid naby Vanderbijlpark, Sasolburg, Heilbron

Posted: Wed Jul 06, 2016 2:35 pm
by gbvl
Dankie, het gebel maar vol geboek. Te laat geslaap


Sent from my iPad using Tapatalk