Page 1 of 1

Scopes, advies asb

Posted: Wed Jul 06, 2016 10:23 am
by Boerboel
Ek het 'n Lynx 3-9x40 op my 7x57(TTSX 150gr) (Bosveld) en 'n Burris Fullfield II 4.5-14x42mm op my 6.5x55 (120gr TTSX).

Ons het gaan jag naby Griekwastad, 1ste keer, en 2de jag ooit.

So nou

Wil ek die Burris op my 7x57 sit, weet dit sal lekker werk in die bos, maar kan ook vlaktes tot 300-350m gaan as ek moet of altans kan.

Nou soek ek ander scope op my 6.5x55. Ek wil nou al kyk na wat beskikbaar is en natuurlik prys. Op die stadium by die R10000 maks. Ek het gekyk na die Fullfield II 6.5-20x50 en ek oorweeg dit, maar voel daar mag dalk beter wees.

Ek wil dit makliker maak vir my, om net deur die scope te kyk, distansie min of meer te bepaal en te sien watter lyntjie of dot ek op teiken moet sit. Ek dink die veldskiet manne gebruik mos net hulle scopes. Natuurlik my cheat sheets te he.

Eerste is die recticle, ek soek iets met meer merke, verkieslik lynne of anders lynne en dots. As ek reg verstaan iets met merke elke half moa.
Ek sal graag FFP wil gaan maar sover elke scope wat ek sien is by die R20000.

So wat gebruik julle in my prys klas,

Die ander ding wat ons gevang het was op en af skiet. Ek sien daar is 'n angle indicator wat jy op jou scope kan sit, en ook 'n cheat sheat kan uitwerk. Of wat gebruik julle

Ek gaan vir my 'n rangefinder kry met "angle compensation," so as daar tyd is range en dan skiet.

Re: Scopes, advies asb

Posted: Wed Jul 06, 2016 11:28 am
by Springkudu
Sien uit na die advise wat gaan volg, gaan self een van die dae in daai boitjie wees

Re: Scopes, advies asb

Posted: Wed Jul 06, 2016 11:34 am
by DriesdlR
Ek het die al voorheen geplaas

Ek het vir my die een getrek en ek moet se is SUPER beindruk met die kwaliteit, akkuraatheid en sig deur die scope!!

Hawke Endurance 30 SF 6-24X50
Features
•6-24x zoom range
•50mm objective lens
•16-layer anti-reflection fully multi-coated optics improve contrast, color rendition, and overall image brightness
•17.3-4.5' field of view at 100 yards
•Partially-illuminated, modified German #4 crosshair
•Thick hollow posts on horizontal and lower vertical axis
•Thin centre hair that extend up on the vertical axis
•Broken centre isolates illuminated red aiming cross
•Illuminated Ballistic Drop Compensation (BDC) crosses on lower vertical axis provides accurate aiming from 200-600 yards
•100-yard markers etched next to aiming crosses for easier aiming
•Reticle etched on glass to resist fading or shifting from centre over time
•Partial illumination
•step less rheostat offers precise control of brightness setting
•centre and lower BDC crosses are illuminated in red
•Placed on second focal plane
•Sub-tension set at 24x
•Runs on one included CR2032 coin-cell battery
•Fast-focus collar
•High-torque zoom ring ensures the magnification doesn't change due to repeated recoils
•1/4 MOA per click impact point correction
•Broad 80 MOA windage and elevation adjustment range
•Side parallax turret, adjustable from 10 yards to infinity
•Finger-adjustable low-profile capped turrets prevent accidental adjustment
•Removable 1.5" side wheel for faster and more precise turret adjustment, even when wearing gloves
•Long 4" eye relief for use with magnum calibre rifles
•Comfortable 8.3-2.1mm exit pupil
•Sturdy 30mm one-piece main tube
•Lightweight and durable aluminium alloy housing
•Nitrogen-filled for water and fog proof performance
•Rated for use on most calibres and recoil-resistant
•Threaded ocular and objective for optional accessories
•Anodized aluminium flip-up front and rear lens covers



Specifications

Magnification 6-24x
Objective Lens Diameter 50mm
Main tube Diameter 30 mm
Reticle .223/.308 Marksman duplex crosshair Partially illuminated
Field of View 17.3 - 4.5' @ 100 yd / 5.8 - 1.5 m @ 100 m
Parallax Correction Side adjustment turret
Adjustable from 10 yd / 9 m to infinity
Eye Relief 4.0" / 10.2 cm
Exit Pupil Diameter 8.3 - 2.1 mm
Impact Point Correction 1/4 MOA per click
Windage/Elevation Adjustment 65 MOA
Weatherproofing Nitrogen-filled, water and fog proof
Battery 1 x CR2032
Length 15.6" / 39.6 cm
Weight 25.2 oz / 715.0 g

Vir onder R7K dink ek sal moelik geklop word

Re: Scopes, advies asb

Posted: Wed Jul 06, 2016 11:42 am
by Capt. Yoda
Hoe beplan jy om deur die scope te kyk en die afstand te bepaal na die springbok, rooibok, koedoe, gong of tennisbal?

Re: Scopes, advies asb

Posted: Wed Jul 06, 2016 11:57 am
by ThinusD
Hi Boerboel

Ek vind die Sightron's en Rudolph T1 lekker gemaklik vir afstand skiet. Die reticle is ook fyn en met lyne om te kan compensate op afstand skiet.

Re: Scopes, advies asb

Posted: Wed Jul 06, 2016 5:45 pm
by Boerboel
Capt. Oblivious wrote:Hoe beplan jy om deur die scope te kyk en die afstand te bepaal na die springbok, rooibok, koedoe, gong of tennisbal?
Ek weet dit gaan nie so akuraat wees nie, maar ek wil dit doen.
http://www.lynx.co.za/files/6313/9368/6 ... RF_low.pdf

Ek het ook gekyk na die scope en die LX2 5-20x50 Competition.

Dankie Thinus ek sal kyk na hulle ook

Re: Scopes, advies asb

Posted: Wed Jul 06, 2016 6:09 pm
by Jurgen Visser
Gaan vir die Hawke 6-24x56, ek het hom op my 7x64 (moet asb tog net nie die side winder wiel op sit nie ) en hy werk soos 'n droom , hy is nie swaar op jou beursie nie , baie goeie light gathering en jy kan hom vir naby en ver gebruik , jy kan ook die bok se afstand baie akkuraat skat met hom , mits jy die diere wat jy gaan skiet se hoogte het van die voet tot die rug , vra vir Heinz Petersen op die forum oor daai afstand skat met die milldots , hy sal jou kan verduidelik
, trust my , beste scope vir daai prys klas

Re: Scopes, advies asb

Posted: Wed Jul 06, 2016 8:20 pm
by Sangoma (IAN)
Ek hou eerder die forum en guntree dop vir n goeie 2de handse Rudolph, Vortex of Sightron. Ekt laas week n S3 8-32x56 gesien vir R11k.

Re: Scopes, advies asb

Posted: Sat Jul 09, 2016 8:37 pm
by Steppenwolf
Spandeer so bietjie meer en koop vir jou n FFP scope. Kyk na Meopta, Burris Veracity, ens.