Gammat se eerste dag op skool..
Posted: Tue Jul 05, 2016 5:51 pm
Klein Gammat is vir die eerste keer skool toe.
Na skool vra sy pa hom: "Gammat, wat het djulle vandag geleer?"
"Nei pa, ons het galier skrywe."
"Nou wat het julle geskrywe?"
"Nei pa - ek wietie - ons het noggie geleer lees nie!"
Na skool vra sy pa hom: "Gammat, wat het djulle vandag geleer?"
"Nei pa, ons het galier skrywe."
"Nou wat het julle geskrywe?"
"Nei pa - ek wietie - ons het noggie geleer lees nie!"