Page 1 of 1
BUSHNELL BANNER DUSK & DAWN - 3-9X40
Posted: Tue Jul 05, 2016 2:07 pm
by Citfield
BUSHNELL BANNER DUSK & DAWN - 3-9X40EG - RED & GREEN ILLUMINATED RIFLE SCOPE.
Ek will graag hoor of iemand kennis het van die scope hierbo.
Ek wil kyk om dit op my 303 sit.
Re: BUSHNELL BANNER DUSK & DAWN - 3-9X40
Posted: Tue Jul 05, 2016 2:23 pm
by Capt. Yoda
Los daai met die groen en rooi ret, is n generiese China scope met verskillinde name op
hy lyk so
http://www.fsairsoft.com/image/cache/data/RifleScopes/5LineGorR-600x600.jpg
Re: BUSHNELL BANNER DUSK & DAWN - 3-9X40
Posted: Tue Jul 05, 2016 5:30 pm
by Hein M.
Jip. Hou verby. Twak van die duiwel...
Ek het wel 'n 20 jaar oue Bushnell Banner 3-9x40 op my ou 8mm Mauser en kon hom nog nie stukkend kry nie

Re: BUSHNELL BANNER DUSK & DAWN - 3-9X40
Posted: Sat Jul 09, 2016 9:42 pm
by Steppenwolf
China junk! Bly weg.
Vir daai geld eerder n tweedanse bekende scope vir die 303.
Daars nie fout met genuine Bushnell scopes.
Re: BUSHNELL BANNER DUSK & DAWN - 3-9X40
Posted: Sun Jul 10, 2016 9:13 pm
by wlm
Saad van die wilde muishond!
Re: BUSHNELL BANNER DUSK & DAWN - 3-9X40
Posted: Mon Jul 11, 2016 8:14 am
by Chevvy SS
wlm wrote:Saad van die wilde muishond!
En van die wat mak is!
Re: BUSHNELL BANNER DUSK & DAWN - 3-9X40
Posted: Mon Jul 11, 2016 9:15 am
by cobus s
Daai scope by china mall is R400
Gekoop vir windbuks maar hy le iewers.
[WHITE SMILING FACE][WHITE SMILING FACE]
Sent from my GT-I9505 using Tapatalk
Re: BUSHNELL BANNER DUSK & DAWN - 3-9X40
Posted: Mon Jul 11, 2016 10:26 am
by Viking
NIE WEER 'N BUSHNELL OP MY WERF NIE....daai scope kry nie 'n 2e kans nie!
Ek het 5 jr gelede gedink Bushnell is tog 'n bekende naam en behoort 'n oulike scope te wees vir die .303 - die Dusk And Dawn het ek gedink sal nogal "nice" wees. Dis die grootste klomp $%^#&%
Daai gadget scope het nie 2 jagseisoene gehou nie. Aanvanklik het ek begin sukkel om die dowwe beeld weer skerp en in fokus te kry....sonder sukses!
Ek het later begin dink ek het diabetes dat my oë begin ingee, want as ek deur die scope kyk is die teiken, of die bok net gedurig uit fokus uit.
Uiteindelik spoor ek die agente in SA op en stuur my scope vir hulle - die tegniese verslag was "onherstelbaar"
Na baie korrespondensie en armdraai was die agente bereid om my te gemoet te kom sou ek 'n ander produk uit hulle katalogus kies gee hulle my 25% af!
Ek het egter vertroue in Bushnell verloor en het 'n Lynx gekoop vir die .303
Goedkoop koop of koop agter gadgets aan is nie meer vir my nie!!
Re: BUSHNELL BANNER DUSK & DAWN - 3-9X40
Posted: Mon Jul 11, 2016 10:33 am
by vriell
Viking wrote:NIE WEER 'N BUSHNELL OP MY WERF NIE....daai scope kry nie 'n 2e kans nie!
Ek het 5 jr gelede gedink Bushnell is tog 'n bekende naam en behoort 'n oulike scope te wees vir die .303 - die Dusk And Dawn het ek gedink sal nogal "nice" wees. Dis die grootste klomp $%^#&%
Daai gadget scope het nie 2 jagseisoene gehou nie. Aanvanklik het ek begin sukkel om die dowwe beeld weer skerp en in fokus te kry....sonder sukses!
Ek het later begin dink ek het diabetes dat my oë begin ingee, want as ek deur die scope kyk is die teiken, of die bok net gedurig uit fokus uit.
Uiteindelik spoor ek die agente in SA op en stuur my scope vir hulle - die tegniese verslag was "onherstelbaar"
Na baie korrespondensie en armdraai was die agente bereid om my te gemoet te kom sou ek 'n ander produk uit hulle katalogus kies gee hulle my 25% af!
Ek het egter vertroue in Bushnell verloor en het 'n Lynx gekoop vir die .303
Goedkoop koop of koop agter gadgets aan is nie meer vir my nie!!
+ 1
Re: BUSHNELL BANNER DUSK & DAWN - 3-9X40
Posted: Mon Jul 11, 2016 10:44 am
by vriell
Re: BUSHNELL BANNER DUSK & DAWN - 3-9X40
Posted: Fri Jul 15, 2016 12:08 pm
by Citfield
Haha. Dankie julle vir die kommentaar. Ek het veral van ie scope fix gehou.
Regards/Groete,
Allen