Page 1 of 1

Ware Woorde

Posted: Tue Jul 05, 2016 9:34 am
by Bushpig7
DF887C15-D23D-4146-A9D1-AEE2C91DBD82.jpg

Re: Ware Woorde

Posted: Tue Jul 05, 2016 12:08 pm
by JDKey
++>:

Re: Ware Woorde

Posted: Tue Jul 05, 2016 2:45 pm
by Heinz Petersen
Dit gaan oor wat ek WIL hoor

Re: Ware Woorde

Posted: Tue Jul 05, 2016 5:46 pm
by Predator
Dis in die frekwensie - mans is maar net so geprogrameer ++>:

Re: Ware Woorde

Posted: Tue Jul 05, 2016 6:34 pm
by Philip J
Die leier van die opposisie hier in my huis, stem 100% saam ++>:

Re: Ware Woorde

Posted: Wed Jul 06, 2016 9:07 pm
by katjak
jip. Ek ly ook aan "selektive hearing"

Re: Ware Woorde

Posted: Thu Jul 07, 2016 6:42 am
by Predator
katjak wrote:jip. Ek ly ook aan "selektive hearing"
Jy het n punt beet.

KYK, vir Mnr pasgetroud kan dit nog n nog ongewone fekwensie wees, en mag hy dalk nog vir n rukkie daarop reageer, maar soos die tyd aanstap en die frekwensie aanhoudedend sonder ophou gehoor word, begin die brein dit outomaties uitskakel. Dis n verdedigings meganisme teen n oormaat van onbenullige niksseggende geluide - so ook met die sonbesies wat ek die heeltyd in my ore het - dis nou van doof skiet! Dis asof ek salig in n woud bly met sonbesies wat die heeeltyd daar is, maar naderant hoor jy hulle net nie meer nie. Gekukkig k#k my sonbesies in my kop my nie uit omdat ek nie meer na hulle luister nie.

So sal ek die hond ook maklik hoor blaf - dis n verdedigingsmeganisme. Hy mag dalk net vir n rede blaf en daar mag gevaar weer, so dan moet ek paraat wees.

Die brein is wonderlike orgaan en beskerm mens van onnodige geluide en maak jou attent op die wat werklik saakmaak.


Mooilloop en fyn luister!