Page 1 of 2

.338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA

Posted: Mon Jul 04, 2016 1:11 pm
by renier183
Hi Manne ek soek hulp en raad, ek bou 'n .338 norma magnum wat 'n 300gr lapua punt gaan skiet uit'n 30" loop.Ek soek raad by manne wat so 'n kaliber skiet met 'n begin lading. Ek gaan S385 kruit gebruik. By voorbaat dank.

Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA

Posted: Mon Jul 04, 2016 1:42 pm
by tripodmvr
Kyk of hier nie inligting gegee is nie.

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... +norma+mag

Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA

Posted: Mon Jul 04, 2016 1:57 pm
by renier183
dankie sal gaan kyk

Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA

Posted: Mon Jul 04, 2016 7:35 pm
by Francoisv
Renier

Ek is besig met lading ontwikkeling. Die 338 NM is stadiger as bv die Lapua en Edge as ek alles kan glo wat ek lees.

75 gr S385 het vir my 2500fps met 'n 300gr Scenar MOLY gegee.

Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA

Posted: Mon Jul 04, 2016 7:40 pm
by renier183
Kan hy nie nog op nie


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA

Posted: Mon Jul 04, 2016 7:47 pm
by Francoisv
Hy kan. Teoreties behoort jy net tot onder 2700 te kom (volgens QL). Met 250gr blykbaar tot 3000.

Soos ek verstaan is die ideale koeël 'n 300gr SMK.
Berger het 'n 300gr Hybrid.
Die ultimate soos ek verstaan is die GS Custom 309gr SP.


Francois Vogel

Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA

Posted: Tue Jul 05, 2016 8:54 am
by Wouter Roets
Francoisv wrote:Hy kan. Teoreties behoort jy net tot onder 2700 te kom (volgens QL). Met 250gr blykbaar tot 3000.

Soos ek verstaan is die ideale koeël 'n 300gr SMK.
Berger het 'n 300gr Hybrid.
Die ultimate soos ek verstaan is die GS Custom 309gr SP.


Francois Vogel
Francois

Dit is net die ultimate as jy hulle BC's glo wat hulle deurgee. ;)

Groetnis
Wouter

Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA

Posted: Tue Jul 05, 2016 8:59 am
by Francoisv
Ek stem Wouter,

Baie 'smoke, mirrors en BS' in die bedryf. Dit raak 'n duur storie om te experimenteer.

Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA

Posted: Tue Jul 05, 2016 9:25 am
by Capt. Yoda
Julle verstaan net nie hoe om dit uit te werk nie ::)

http://www.longrangehunting.com/forums/ ... ndex3.html

Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA

Posted: Thu Jul 07, 2016 6:00 pm
by renier183
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160707/0aa70eb2145a2b295121d3776f88dc79.jpg


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA

Posted: Fri Jul 08, 2016 2:20 pm
by Francoisv
Ek sien jy gaan tot by 82gr. Dit is 'n hoë lading vir koeëls wat nie 'friction-proofed'. Kyk baie mooi vir druk soos jy opgaan.

Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA

Posted: Fri Jul 08, 2016 3:03 pm
by renier183
Sal so maak


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA

Posted: Sat Jul 09, 2016 9:26 pm
by Francoisv
Terugvoer?

Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA

Posted: Sat Jul 09, 2016 9:38 pm
by renier183
Nog nie geskiet volgende naweekk


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA

Posted: Sat Oct 08, 2016 12:46 pm
by renier183
Jis manne hier is groepering met 83gr spoed 2760fps//uploads.tapatalk-cdn.com/20161008/019bc612dc2f5626f0855c4952ab12c6.jpg


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA

Posted: Sat Oct 08, 2016 12:49 pm
by renier183
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161008/281228822a12dab89fe117ada7aba662.jpg


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA

Posted: Sat Oct 08, 2016 2:44 pm
by Nico Harris
Hoe stadig is jou lot kruit? Ek het ook so lang loop en my node spoed is op 2600ft/s en as ek baie baie stadigge 385 kan kry sal ek op 2700kan uitkom wat dan ook net by maksimum sal wees. Die kaliber wys nie maklik druk tekens nie. Maak net seker waar jou druk lê.

Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA

Posted: Sat Oct 08, 2016 4:15 pm
by renier183
Hi Nico ek gebruik lot 13 en die loop is 31"


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA

Posted: Sat Oct 08, 2016 5:21 pm
by tripodmvr
Hier is 'n berekening wat ek gedoen het. Ek het wel nie TPL of dopvolume nie, maar dit is wat QL te seg het oor die lading en spoed. Ek het 15vps bygesit vir die chrony op 5m.

Die hoogste veilige node is by 2650vps se orde en druk is dan by maksimum.
Renier183 338NM 300 Lapua Scenar Klein.jpg

Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA

Posted: Sat Oct 08, 2016 5:47 pm
by marco
Netjies Renier
Lyk hy loop soos n stoom trein..

Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA

Posted: Sat Oct 08, 2016 6:06 pm
by tripodmvr
marco wrote:Netjies Renier
Lyk hy loop soos n stoom trein..
Wat wil ontspoor?????????

Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA

Posted: Sat Oct 08, 2016 6:40 pm
by renier183
tripodmvr wrote:
marco wrote:Netjies Renier
Lyk hy loop soos n stoom trein..
Wat wil ontspoor?????????


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA

Posted: Sat Oct 08, 2016 6:51 pm
by marco
Stadig maar verseker... gun skiet mooi man...

Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA

Posted: Sat Oct 08, 2016 8:10 pm
by tripodmvr
Hy skiet mooi ja, maar teen drukvlakke wat nie goed vir die geweer of sy drywer is nie.

Re: .338 NORMA MAGNUM HERLAAI DATA

Posted: Sat Oct 08, 2016 9:33 pm
by Nico Harris
Ek stem saam tripod. My ql met al my gegewins wys maks 2700. Maar sodra ek skiet en kalibreer kom hy af na net oor 2600ft/s toe.