Page 1 of 1

7x64Br QL herlaai data benodig

Posted: Mon Jul 04, 2016 9:45 am
by Hennie van der Merwe
Goeie more,

Hier volg my data, kan ek asb vra dat iemand vir my QL info gee?

Wapen: CZ 550 Lux
Kaliber: 7x64Br
Looplengte: 603mm
Kruit: 49.5gr S365
Koeëls: Hornady 175gn Interlock Roundnose
Gemiddelde spoed van vyf skote: 2466.66 vt/sek
Gemiddelde Waterkapasiteit van 5 doppe: 66.12gn
TPL: 86mm
Slagdoppe: CCI200

Baie dankie by voorbaat.

Groete,

Hennie

Re: 7x64Br QL herlaai data benodig

Posted: Mon Jul 04, 2016 10:44 am
by tripodmvr
Watter Lot S365 is die? Dit is baie stadig.

50,4gr vir 2512vps op chrony 5m weg
53,7gr vir 2668vps

Jy sal heelwaarskynlik vind dat vanaf 53,4gr kan moontlik al die spoed op die hoogste node gee. Druk is hier 53K psi.

Re: 7x64Br QL herlaai data benodig

Posted: Mon Jul 04, 2016 10:48 am
by Hennie van der Merwe
Dankie oom Marius.
Dink dis Lot 74 - kan nie nou onthou nie

Re: 7x64Br QL herlaai data benodig

Posted: Tue Jul 05, 2016 10:01 am
by Hennie van der Merwe
Oom Marius,
het gaan seker maak - dit is lot76.

Re: 7x64Br QL herlaai data benodig

Posted: Mon Jul 18, 2016 9:11 am
by Hennie van der Merwe
Ek weet nou hoekom daai spoed so laag was - my TPL was baie lank (86mm).
Nadat ek die TPL verkort het, en gaan skiet het op die skietbaan, kon ek duidelik hoë drukmerke op die slagdoppies sien - soos krates gelyk.

Het ongelukkig nie spoed gemeet nie.