Page 1 of 1

Thabazimbi Jag 25 Junie 2016 (Bedagsame Blouwildebees)

Posted: Sun Jul 03, 2016 4:04 pm
by Daniel J
Voorreg gehad om teen die Matlabas te gaan jag. Aardwolf oppad soentoe en Bakoorjakkalse terwyl ons jag. Mooi Kameeldorings in die sandveld dele. Voor dagbreek gereed die tweede oggend toe die Wildebeeste op die skietbaan langs die kamp kom wei. Mooi bul bekruip en op die bald geslaan met 165gr Nosler Accubond, deur die enjinkamer. Hy het omgevlieg en so 50m gehardloop toe naby die slagkamer waar hy mooi onder n groot Kameeldoring tot ruste gekom het, net reg vir n mooi foto.

Re: Thabazimbi Jag 25 Junie 2016 (Bedagsame Blouwildebees)

Posted: Sun Jul 03, 2016 4:08 pm
by Daniel J
Dagbreek vanaf die dek

Re: Thabazimbi Jag 25 Junie 2016 (Bedagsame Blouwildebees)

Posted: Sun Jul 03, 2016 4:08 pm
by Daniel J
Dek

Re: Thabazimbi Jag 25 Junie 2016 (Bedagsame Blouwildebees)

Posted: Sun Jul 03, 2016 4:09 pm
by Daniel J
Matlabas

Re: Thabazimbi Jag 25 Junie 2016 (Bedagsame Blouwildebees)

Posted: Sun Jul 03, 2016 4:10 pm
by Daniel J
Nog biltong

Re: Thabazimbi Jag 25 Junie 2016 (Bedagsame Blouwildebees)

Posted: Sun Jul 03, 2016 4:11 pm
by Daniel J
Pad terug

Re: Thabazimbi Jag 25 Junie 2016 (Bedagsame Blouwildebees)

Posted: Sun Jul 03, 2016 4:17 pm
by Geno
Is jy seker dis n gestreepte hiena wat jy gesien het?

Re: Thabazimbi Jag 25 Junie 2016 (Bedagsame Blouwildebees)

Posted: Sun Jul 03, 2016 4:19 pm
by Rudiejacobs
Baie mooi fotos, skoon jaloers!

Re: Thabazimbi Jag 25 Junie 2016 (Bedagsame Blouwildebees)

Posted: Sun Jul 03, 2016 4:23 pm
by Daniel J
Dankie Rudi

Re: Thabazimbi Jag 25 Junie 2016 (Bedagsame Blouwildebees)

Posted: Sun Jul 03, 2016 4:24 pm
by Daniel J
Dink so Geno maar redelik vinning oor die pad in die aand

Re: Thabazimbi Jag 25 Junie 2016 (Bedagsame Blouwildebees)

Posted: Sun Jul 03, 2016 4:37 pm
by PWV
Daniel J wrote:Matlabas
Wonder maar net watter yster jy uit hierdie bunker gebruik het? ???

Re: Thabazimbi Jag 25 Junie 2016 (Bedagsame Blouwildebees)

Posted: Sun Jul 03, 2016 4:59 pm
by Daniel J
Verstaan nie PWV?

Re: Thabazimbi Jag 25 Junie 2016 (Bedagsame Blouwildebees)

Posted: Sun Jul 03, 2016 5:07 pm
by Geno
Gestreepte hienas kom nie in Suid Afrika voor nie.
Ek dink jy het n aardwolf of bruin hiena gesien.

Re: Thabazimbi Jag 25 Junie 2016 (Bedagsame Blouwildebees)

Posted: Sun Jul 03, 2016 5:12 pm
by Daniel J
Aardwolf, Te klein en lig vir Bruin Hyaena

Re: Thabazimbi Jag 25 Junie 2016 (Bedagsame Blouwildebees)

Posted: Sun Jul 03, 2016 8:39 pm
by Daniel J
Lol PWV SandWedge, rukkie gevat ek dink net gewere

Re: Thabazimbi Jag 25 Junie 2016 (Bedagsame Blouwildebees)

Posted: Sun Jul 03, 2016 8:59 pm
by PWV
Daniel J wrote:Lol PWV SandWedge, rukkie gevat ek dink net gewere
++>:

Re: Thabazimbi Jag 25 Junie 2016 (Bedagsame Blouwildebees)

Posted: Mon Jul 04, 2016 7:40 am
by tripodmvr
Daniel J wrote:Lol PWV SandWedge, rukkie gevat ek dink net gewere
Jy het daardie een mis geset!!!!!! ++>:

Re: Thabazimbi Jag 25 Junie 2016 (Bedagsame Blouwildebees)

Posted: Mon Jul 04, 2016 9:11 am
by Daniel J
;D

Re: Thabazimbi Jag 25 Junie 2016 (Bedagsame Blouwildebees)

Posted: Mon Jul 11, 2016 3:58 pm
by Vlakvark Soldaat
Ai, dis darem mooi!

Re: Thabazimbi Jag 25 Junie 2016 (Bedagsame Blouwildebees)

Posted: Wed Jul 13, 2016 7:57 pm
by Daniel J
Ja mens verlang sommer terug Vlakvark Soldaat, reeds weer gevra vir n naweek daar

Re: Thabazimbi Jag 25 Junie 2016 (Bedagsame Blouwildebees)

Posted: Wed Jul 13, 2016 9:13 pm
by Jake1
Geno wrote:Gestreepte hienas kom nie in Suid Afrika voor nie.
Ek dink jy het n aardwolf of bruin hiena gesien.
"Nobody likes a smartass..... ;D "