Page 1 of 2
My Howa LR geweer
Posted: Sat Jul 02, 2016 8:06 pm
by Vasbrand
Naand mense.
Het uiteindelik vir my n LR geweer aangeskaf. Howa 308 bull barrel met n Boyds pepper thumbhole kolf. Het by Ian (Sangoma ) op die forum n Sightron Siii 8-32x50 gekry. Nou net vir die lang wag vir die lisensie.. Hoop ek kry dit reg om n foto saam op te laai.
20160702_113637.jpg
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: My Howa LR geweer
Posted: Sat Jul 02, 2016 8:17 pm
by KalahariKlong
Lekker.
Baie geluk en geniet hom.
KK
Re: My Howa LR geweer
Posted: Sat Jul 02, 2016 9:24 pm
by JDKey
Nice!
Re: My Howa LR geweer
Posted: Sat Jul 02, 2016 9:45 pm
by Springkudu
Baie mooi!! Daai wag gaan nou soos 'n ewigheid voel
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: My Howa LR geweer
Posted: Sat Jul 02, 2016 10:05 pm
by Ben
Jy al gedink aan watse koels jy gan skiet???
Re: My Howa LR geweer
Posted: Sun Jul 03, 2016 6:24 am
by Bierseun
Mooi !
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: My Howa LR geweer
Posted: Sun Jul 03, 2016 6:30 am
by Apie
Vatso swarrie!
Sent from my D5803 using Tapatalk
Re: My Howa LR geweer
Posted: Sun Jul 03, 2016 7:58 am
by Vasbrand
Dankie almal. Ben dalk 155gr Noslers Custom Competition, Lapua Scenars of dalk 168gr Nosler CC.
Sal kyk watse een die beste werk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: My Howa LR geweer
Posted: Mon Jul 04, 2016 2:39 pm
by Sangoma (IAN)
Baie nice, geniet hom!
Re: My Howa LR geweer
Posted: Thu Sep 01, 2016 11:27 am
by Vasbrand
Lisensie gelukkig goed gekeur! Darm net 2 maande gevat..
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: My Howa LR geweer
Posted: Thu Sep 01, 2016 11:34 am
by Ben
Voer daai ding niks ligter as 168gn nie, behalwe as jy gaan Tabelle skiet ens, dan sal die 155gn koels mooi werk.....
Daai 1/10 twist sal n 168gn Berger Hybrid Target almal in een gat gooi!!!
Re: My Howa LR geweer
Posted: Thu Sep 01, 2016 12:17 pm
by Jean Marais
Vasbrand, jy gaan veral daai teleskoop geniet. Ek het ook ene, en dis beslis my beste kopie van die jaar.
Re: My Howa LR geweer
Posted: Thu Sep 01, 2016 12:40 pm
by Jaco B
Baie mooi, jy gaan "haar" baie geniet.
As ek mag vra...wat prys daai Sightron op die oomblik?
Jaco
Re: My Howa LR geweer
Posted: Thu Sep 01, 2016 12:49 pm
by Vasbrand
Hi Ben, gaan mar meestal met hom tabelle skiet. Het 155gr Lapua Scenars wat ek met hom wil toets.
Jaco B, het hom 2 maande terug gekry vir R16500 as ek reg kan onthou.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: My Howa LR geweer
Posted: Thu Sep 01, 2016 1:06 pm
by Apie
Jy sal moet oefen swarrie!
Sent from my D5803 using Tapatalk
Re: My Howa LR geweer
Posted: Thu Sep 01, 2016 2:18 pm
by tripodmvr
Kry 'n gevoel jy gaan Viagra begin soek sodat die loop langer word.
Re: My Howa LR geweer
Posted: Thu Sep 01, 2016 6:39 pm
by Plaashaas
Ben wrote:Voer daai ding niks ligter as 168gn nie, behalwe as jy gaan Tabelle skiet ens, dan sal die 155gn koels mooi werk.....
Daai 1/10 twist sal n 168gn Berger Hybrid Target almal in een gat gooi!!!
+1
Ons het almal klaar skool geld betaal..... 168 NCC
Re: My Howa LR geweer
Posted: Thu Sep 01, 2016 6:41 pm
by Plaashaas
tripodmvr wrote:Kry 'n gevoel jy gaan Viagra begin soek sodat die loop langer word.
Dis nie die voorste 2 duim wat saak maak nie
Re: My Howa LR geweer
Posted: Fri Sep 02, 2016 1:26 pm
by Jay Jay
Hi Vasbrand, ek het soortgelyk. Jy gaan hom baie geniet.
Groete
Re: My Howa LR geweer
Posted: Mon Sep 12, 2016 9:47 pm
by LongWolf
Geluk
Skietbuddy van my het een, skiet vrek lekker.
Re: My Howa LR geweer
Posted: Tue Sep 13, 2016 2:12 pm
by Fanta300
Stem ook vir 168gr NCC
Re: My Howa LR geweer
Posted: Tue Sep 13, 2016 3:24 pm
by LUAN
Plaashaas wrote:Ben wrote:Voer daai ding niks ligter as 168gn nie, behalwe as jy gaan Tabelle skiet ens, dan sal die 155gn koels mooi werk.....
Daai 1/10 twist sal n 168gn Berger Hybrid Target almal in een gat gooi!!!
+1
Ons het almal klaar skool geld betaal..... 168 NCC
Daai nosler se bc is laer as die lapua 155gr. Jy kan nie n swaarder koel vinnig genoeg laai in daai kort loop 308 om daai scenar te wen. Regte keuse Vasbrand
Re: My Howa LR geweer
Posted: Tue Sep 13, 2016 3:34 pm
by Ben
Let op Ek gese Hybrid 168gn. Daar geen manier wat n 155gn scenar n 168gn Berger ini wind klop nie.
As jy tabelle wil Skiet is 155gn 100%!
Re: My Howa LR geweer
Posted: Thu Oct 27, 2016 9:45 pm
by Vasbrand
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161027/583e952ada56249e33706cd347d9487c.jpg
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: My Howa LR geweer
Posted: Thu Oct 27, 2016 9:46 pm
by Vasbrand
Howa begin nou reg kom.. 3 skote op 250m met 155gr Lapua. .
Sent from my SM-G920F using Tapatalk