Page 1 of 1

Gelukkige 30-06

Posted: Thu Jun 30, 2016 12:00 am
by DMLubbe
Aan al die manne wat so gelukkig is om n 30-06 te besit, vandag is spesiaal vir jou.

:laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:

(Kyk die datum)

Re: Gelukkige 30-06

Posted: Thu Jun 30, 2016 6:59 am
by bush hat
Skerp soos 'n Minora blade !

Ek stem ...nog 'n lekker dag met julle 30 nil suksesse !!

Re: Gelukkige 30-06

Posted: Thu Jun 30, 2016 7:52 am
by BRNO (Pierre)
Lekker ene. Geniet dit manne!!

Re: Gelukkige 30-06

Posted: Thu Jun 30, 2016 7:59 am
by Geno
'n Dag waar ons julle kan jammerkry. Soos jeugdag, mandela dag en so aan.

Re: Gelukkige 30-06

Posted: Thu Jun 30, 2016 8:26 am
by henried
Skerp! Ek het sommer by die huis gebly...

Re: Gelukkige 30-06

Posted: Thu Jun 30, 2016 9:21 am
by Capt. Yoda
Geno wrote:'n Dag waar ons julle kan jammerkry. Soos jeugdag, mandela dag en so aan.

https://scontent.cdninstagram.com/hphotos-xpa1/t51.2885-15/s320x320/e35/12501785_455728451286862_817081548_n.jpg

Re: Gelukkige 30-06

Posted: Thu Jun 30, 2016 11:26 am
by FHM
Gelukkige 30-nul-6 dag manne!
Ons sit terug en glimlag net, want 110 jaar doen vir ons al die geselswerk! ;)
http://hunting.about.com/od/guns/fl/The ... entury.htm

Re: Gelukkige 30-06

Posted: Thu Jun 30, 2016 11:35 am
by LoopSoosStroop
Ek begin al hoe meer dink 'n Tikka Super Varmint in .30-06 is die antwoord op baie van die lewe se vrae.

Re: Gelukkige 30-06

Posted: Thu Jun 30, 2016 8:33 pm
by 308Win
Ek voel nou skoon spesiaal. Met my 30-06 Krico

Re: Gelukkige 30-06

Posted: Fri Jul 01, 2016 6:42 am
by Apie
Sien nou eers!
Viva die 30 Nul Sukses!

Sent from my D5803 using Tapatalk

Re: Gelukkige 30-06

Posted: Thu Jul 21, 2016 3:14 pm
by walvis2923
Halo Meneere

Is dit die plek om hulp te vra met ladings vir my 30-06

Op die oomblik het ek die volgende info:
Nosler doppe en Nosler 180grein ballistic tip punte met CCI primers. S365
Ek laai op die oomblik 47,7 grein, ogive 66.10mm

Ek kry goeie groeperings, maar die petroon is baie stadig ek dink so tussen 1800 - 1900 per sekonde. (Weet nou nie of die foet of meter is nie)
Ek het gedink om vir die springbok jagte 150 grein punte te gebruik, maar dan moet ek weer van voor af begin speel met ladings en my scope (swarofski Z5 25x52 met 'n turrent) ook weer instel.

Enige hulp en voorstelle sal wardeer word.

Re: Gelukkige 30-06

Posted: Thu Jul 21, 2016 3:18 pm
by FHM
walvis2923 wrote:Halo Meneere

Is dit die plek om hulp te vra met ladings vir my 30-06

Op die oomblik het ek die volgende info:
Nosler doppe en Nosler 180grein ballistic tip punte met CCI primers.
Ek laai op die oomblik 47,7 grein, ogive 66.10mm

Ek kry goeie groeperings, maar die petroon is baie stadig ek dink so tussen 1800 - 1900 per sekonde. (Weet nou nie of die foet of meter is nie)
Ek het gedink om vir die springbok jagte 150 grein punte te gebruik, maar dan moet ek weer van voor af begin speel met ladings en my scope (swarofski Z5 25x52 met 'n turrent) ook weer instel.

Enige hulp en voorstelle sal wardeer word.

Yes Walvis2923,
welkom by ons vuur, sien uit na jou deelnname.

Hier is die plek waar jy jou herlaai lading oor navraag kan doen.
http://www.jaracal.com/viewforum.php?f=75