Page 1 of 1

Ek wil net hallo se

Posted: Wed Jun 29, 2016 3:06 pm
by Woutersmit
Hello almal ek is Wouter, van Johannesburg. Ek is mal oor skiet, jag, diere, die veld.

Re: Ek wil net hallo se

Posted: Wed Jun 29, 2016 3:18 pm
by Willie
Welkom Wouter

Re: Ek wil net hallo se

Posted: Wed Jun 29, 2016 3:25 pm
by alecjohnson
Welkom! Wat is jou gunsteling veld om in te jag? Kaliber?

Re: Ek wil net hallo se

Posted: Wed Jun 29, 2016 3:51 pm
by Boesman10
Welkom Wouter

Re: Ek wil net hallo se

Posted: Wed Jun 29, 2016 4:48 pm
by Sybrandz
Welkom Wouter, hoop jy gaan dit geniet hier.