Page 1 of 1

NUWE LID

Posted: Tue Jun 28, 2016 7:01 pm
by FTR_VBull
Naand almal, ek is Julius Hartmann van Centurion. Ek is 'n bisley skut maar skiet ook graag haelgeweer en jag ook gereeld. By die huis maak ek meubels en natuurlik geweer kolwe. Ek sien uit daarna om by die gemeenskap aan te sluit.

Re: NUWE LID

Posted: Tue Jun 28, 2016 7:13 pm
by JPS
Baie Welkom Julius,

Julius is maar baie beskeie, hy is een van die Top FTR skuts in die land en het ook die FTR klas gewen by die SA's die jaar. Die afgelope Saterdag ook die Jock of the Bushveld in Middelburg. So hy weet van 'n gradebook dryf.

Julius daar is paar manne hier wat jy sal kan.

Groete
Jan

Re: NUWE LID

Posted: Tue Jun 28, 2016 7:24 pm
by ruaanb
welkom hoop jy geniet dit hier.

Re: NUWE LID

Posted: Tue Jun 28, 2016 9:22 pm
by tripodmvr
Welkom. Die vergooiers sal jou seker nog kom inlyf.

Re: NUWE LID

Posted: Tue Jun 28, 2016 11:17 pm
by Bull barrel
Welkom Julius

Sent from my D6603 using Tapatalk

Re: NUWE LID

Posted: Wed Jun 29, 2016 6:35 am
by Francoisv
Welkom ou grote. Dink jy gaan dit geniet hier.

Re: NUWE LID

Posted: Wed Jun 29, 2016 12:06 pm
by Boesman10
Dagse Julius en welkom

Re: NUWE LID

Posted: Wed Jun 29, 2016 4:55 pm
by Sybrandz
Welkom Julius.

Re: NUWE LID

Posted: Wed Jun 29, 2016 5:21 pm
by Witpietskiet
Welkom Julius,

Ons het julle laas naweek gemis met ons Nats.

Groete
Pieter

Re: NUWE LID

Posted: Thu Jun 30, 2016 1:48 pm
by FTR_VBull
Dankie almal
Hoop ek kan baie by julle leer.

Groete

Re: NUWE LID

Posted: Thu Jun 30, 2016 1:52 pm
by Smitstertjies
Baie welkom! Moenie skaam wees on jou kennis te deel nie asb.