Page 1 of 1
Nuwe Lid
Posted: Mon Jun 27, 2016 11:09 am
by NatoV
Hallo almal. Ek is Nato Vermaak van Villiersdorp in die Weskaap. Gewere, herlaai en jag is my tydverdryf. Ek sien uit daarna om deel te wees van die gesprekke op die forum en sal hopelik bydrae kan lewer.
Re: Nuwe Lid
Posted: Mon Jun 27, 2016 1:24 pm
by Boesman10
Welkom Nato
Re: Nuwe Lid
Posted: Mon Jun 27, 2016 5:38 pm
by StefL
Welkom Nato. Lekker om nog n bolander hier te hĂȘ!
Sent from Sony Xperia Z2
Re: Nuwe Lid
Posted: Mon Jun 27, 2016 6:18 pm
by Diesel Dog
Welkom,skiet jy met 5.56 nato of 7.62 nato?
DD
Re: Nuwe Lid
Posted: Mon Jun 27, 2016 6:47 pm
by tripodmvr
Welkom. Al 2 kere daar in jou dorp oorgebly. Baie mooi plek en rustig om in tuis te gaan.
Re: Nuwe Lid
Posted: Mon Jun 27, 2016 7:10 pm
by NatoV
Diesel Dog wrote:Welkom,skiet jy met 5.56 nato of 7.62 nato?
DD
Die naaste is seker maar die .308 Win. Hy bly maar een van my gunstelinge. Die naam Nato is afleiding van familienaam Ignatius.
Sent from my iPhone using Tapatalk