Page 1 of 1
Nuwe lid
Posted: Sat Jun 25, 2016 2:48 pm
by Eight
Goeie dag almal
Ek het aangesluit ip die forum met die doel om meer te leer van alle aspekte wat jag betref.
Re: Nuwe lid
Posted: Sat Jun 25, 2016 2:59 pm
by tripodmvr
Welkom, vanwaar in die wereld
Re: Nuwe lid
Posted: Sat Jun 25, 2016 3:01 pm
by Diesel Dog
Welkom,as jy vinnig iets oor interne en eksterne ballistic will leer vra vir die manne watter kaliber is beter vir jag 30 06 of 270.
DD
Re: Nuwe lid
Posted: Sat Jun 25, 2016 5:50 pm
by Aceofspades
Welkom Eight. En Dieseldog is reg. Jy gaan baie leer van hoe goed 'n 270 kan vlieg, veral as jy hom hard gooi.
Re: Nuwe lid
Posted: Sun Jun 26, 2016 5:34 am
by Jacquesb
Welkom Eight.
Geniet die forum.
Re: Nuwe lid
Posted: Sun Jun 26, 2016 8:57 am
by Flip Nel
Baie Welkom, Jy gaan dit geniet
Re: Nuwe lid
Posted: Sun Jun 26, 2016 9:29 am
by Ashley
Diesel Dog wrote:Welkom,as jy vinnig iets oor interne en eksterne ballistic will leer vra vir die manne watter kaliber is beter vir jag 30 06 of 270.
DD
Wil julle nou n oorlog begin...
Baie welkom hier!
Re: Nuwe lid
Posted: Mon Jun 27, 2016 12:26 am
by Ben Remington
Welkom .....jy sal dit geniet hier.
Re: Nuwe lid
Posted: Mon Jun 27, 2016 6:29 am
by OomMatt
Welkom Eight
Ja , vertel van waar en nog so bietjie
Sien ek hou van draad sit met 30 06 en 270 , dan kan ek saam beide praat Hahaha
Re: Nuwe lid
Posted: Mon Jun 27, 2016 1:28 pm
by Boesman10
Welkom Eight. Waar in die land is jy vandaan?