Page 1 of 1

Koue dag in die Korranaberge.....

Posted: Sat Jun 25, 2016 2:34 pm
by Ben Remington
Hartlike goeie dag....

Die meeste mense wat al in die Kalahari kom jag het sal weet dit is 'n streek van die land wat diep onder 'n mens se vel inkruip en ek en Myburgh is bevoorreg om op die stoep van die Kalahari te bly.

Dit was lekker koud met wit kouefront vliese wat om die berg gehang het...Myburgh het saam met 'n maat van my gaan voorsit by die water en ek het besluit om in die valleie tussen die berg te gaan loop vir 'n paar mooi varke...ek het al baie gesien in erge koue is die varke minder aktief by die water maar dat dit ideaal is vir hulle om in die son te wei....

Hier is paar fotos.

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/rps20160625_084547_zpsim5mwudi.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/Mobile%20Uploads/rps20160625_084634_zpss0jwrjba.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/Mobile%20Uploads/rps20160625_084710_zpsvo35vdyb.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/Mobile%20Uploads/rps20160625_084804_zps1vdkmdxl.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/Mobile%20Uploads/rps20160625_084826_zps18fwmg04.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/Mobile%20Uploads/rps20160625_085033_zps5gnzbk4p.jpg

Re: Koue dag in die Korranaberge.....

Posted: Sat Jun 25, 2016 2:54 pm
by Suikermuis
Baie geluk!

Ja die koue het nogal gebyt hierdie week

Re: Koue dag in die Korranaberge.....

Posted: Sat Jun 25, 2016 4:42 pm
by Broadbandboer
Geluk Bennie!!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Koue dag in die Korranaberge.....

Posted: Sat Jun 25, 2016 6:36 pm
by Langeraat
Jikkels, maar jy het die varke geroer... Mooi gemaak.

Re: Koue dag in die Korranaberge.....

Posted: Sat Jun 25, 2016 6:54 pm
by Broadbandboer
Bennie is die vark koning.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Koue dag in die Korranaberge.....

Posted: Sat Jun 25, 2016 7:50 pm
by koos 2
Baie geluk

Re: Koue dag in die Korranaberge.....

Posted: Sat Jun 25, 2016 10:10 pm
by Ben Remington
Baie dankie....dit bly net lekker. Mens kan nie glo hoe vinnig varke vet word op 20mm reën se opslag nie....dankbare wéreld die van ons.

Sent from my SM-A500FU using Tapatalk

Re: Koue dag in die Korranaberge.....

Posted: Mon Jul 11, 2016 3:48 pm
by Vlakvark Soldaat
Ben, Ben, Ben, ons moet gesels, lyk of jy n plaag het, en ek het die antibiotika!