Page 1 of 1

Nog n dag lank gelede...

Posted: Thu Jun 23, 2016 12:08 pm
by Predator
Eendag lank gelede was daar n man. Hy was baie lief vir sy hond, maar sy vrou het niks van die hond gehou nie. Toe stel sy hom voor n keuse - dis sy of die hond. Hy kies toe die hond. Nou tel hy net een keer n dag die k#k op in die huis.

Re: Nog n dag lank gelede...

Posted: Thu Jun 23, 2016 12:59 pm
by Citfield
haha.

Re: Nog n dag lank gelede...

Posted: Fri Jun 24, 2016 3:54 am
by koos 2
Baie skerp !!!!