Page 1 of 1
Nr. 3 lood
Posted: Thu Jun 23, 2016 9:50 am
by hechtersa
Dag manne. Weet iemand dalk waar ek nr.3 hael korrels kan koop vir die herlaai van haelpatrone? Lekker dag.
Sent from my D6603 using Tapatalk
Re: Nr. 3 lood
Posted: Thu Jun 23, 2016 10:00 am
by blaser
ek glo nie jy gaan kry nie want n shotmaker kan nie no3 maak nie
ek het moer baie no 3 patrone wat ek sal verkoop of verkieslik ruil
Re: Nr. 3 lood
Posted: Thu Jun 23, 2016 10:25 am
by Rudi Fischer
No 3 kom as n blob uit die shotmaker uit. Mens kort n shot tower om dit te maak. Sorry Mr, dink jy gaan ammo moet Koop
Re: Nr. 3 lood
Posted: Thu Jun 23, 2016 1:02 pm
by Bass
Probeer lead en solder in Bellville
Hulle maak #3 hael,jy kan hom maak,of met n shot tower of n masjien wat hom rol.
Die company het die ou masjiene van swartklip oorgekoop.
Re: Nr. 3 lood
Posted: Thu Jun 23, 2016 4:03 pm
by obasch
Waar in SA is jy? By my staan 10kg elk #3 & #1.
Ek's in Centurion
Re: Nr. 3 lood
Posted: Tue Jul 05, 2016 12:57 pm
by CharlesB
Obasch pm gestuur