Page 1 of 1

Eendag lank gelede....

Posted: Thu Jun 23, 2016 5:08 am
by Predator
Eendag lank gelede was daar n vrou wat nie vol k#k was nie - maar dit is baie lank gelede en dit was net vir daardie een dag.......

Re: Eendag lank gelede....

Posted: Thu Jun 23, 2016 6:30 am
by Basjan123
Lekker man, lekker.......

Re: Eendag lank gelede....

Posted: Thu Jun 23, 2016 6:48 am
by Predator
En om aan te pas by die onderwerp........

Gatvol.jpg

Re: Eendag lank gelede....

Posted: Thu Jun 23, 2016 8:17 am
by Chevvy SS
Ek vat eerder mooi en vol ...... as lelik en doodstil....

Re: Eendag lank gelede....

Posted: Thu Jun 23, 2016 9:41 am
by Predator
Chevvy SS wrote:Ek vat eerder mooi en vol ...... as lelik en doodstil....

En wat se die spreukwoord - "mooi vergaan"..... en dan bly net die ......oor. : ;D

Re: Eendag lank gelede....

Posted: Thu Jun 23, 2016 11:35 am
by joe rocket
Jy kry nie ' n ding soos n kwaai vrou nie, maar jy kry 'n ding soos 'n bang man. ;D

Re: Eendag lank gelede....

Posted: Thu Jun 23, 2016 11:38 am
by Trompie
Chevvy SS wrote:Ek vat eerder mooi en vol ...... as lelik en doodstil....
hahaha ja!

Re: Eendag lank gelede....

Posted: Sat Jul 23, 2016 3:09 pm
by Komasu
Dis waar Joe, maar jy kry darm 'n slim man ook.

Re: Eendag lank gelede....

Posted: Sat Jul 23, 2016 3:46 pm
by Barry Loock
Slim kan ook partykeer sy eie baas vang

Aim small, hit big.

Re: Eendag lank gelede....

Posted: Sat Jul 23, 2016 3:52 pm
by joe rocket
Komasu wrote:Dis waar Joe, maar jy kry darm 'n slim man ook.


Kyk meeste mans is slim veral na n paar bottels wyn, jy bedoel seker versigtig.

Re: Eendag lank gelede....

Posted: Sat Jul 23, 2016 3:54 pm
by Gawie(13mm)
Komasu wrote:Dis waar Joe, maar jy kry darm 'n slim man ook.
Net as sy vrou nie by is nie. :)

Re: Eendag lank gelede....

Posted: Sat Jul 23, 2016 3:56 pm
by Hein M.
Gawie(13mm) wrote:
Komasu wrote:Dis waar Joe, maar jy kry darm 'n slim man ook.
Net as sy vrou nie by is nie. :)
'n Man - hoe dom ookal - raak vinnig slim as hy 'n paar keer sy tande met gebreekte vingers opgetel het ::)

Re: Eendag lank gelede....

Posted: Sat Jul 23, 2016 9:50 pm
by Johan Nel
Dan is daar ook die volgende sêding:
'n Man wat stilbly as hy verkeerd is, is wys.
'n Man wat stilbly as hy reg is, is getroud... :-[

Re: Eendag lank gelede....

Posted: Sun Jul 24, 2016 8:39 am
by gbvl
Die stappe van dronkenskap

Word slim
Word sterk
Word braaf
Word gem@$r