Page 1 of 1

243 Howa, 20 MOA piccatiny rail,Vortex 6-24X50. watter ringe

Posted: Wed Jun 22, 2016 10:50 am
by Breinie
Dagsê almal
Ek vra graag julle hulp. Ek het Howa 243Varmint. Ek wil die 20MOA piccatiny rail opsit. Nou wil ek weet of ek sal regkom met low ringe? En of ek die medium hoogte ringe gaan moet vat. Dit is Vortex ringe. En die teleskoop is die Vortex Viper 6-24X50HST. Ek vra graag jul insette indien iemand al hierdie kombinasie probeer het. Dankie

Re: 243 Howa, 20 MOA piccatiny rail,Vortex 6-24X50. watter r

Posted: Wed Jun 22, 2016 11:01 am
by Jean Marais
Hallo Breinie. Ek het ook 'n 20MOA Piccatini op my 6.5x55 met 'n 8-32x56 Sightron. Lae Thor ringe werk perfek. Lae Leuopold ringe vir 'n Pac Rail sal ook werk.

Re: 243 Howa, 20 MOA piccatiny rail,Vortex 6-24X50. watter r

Posted: Wed Jun 22, 2016 11:02 am
by Trompie
Ek het 20moa Rail op my howa met PST scope en het low mounts op. hy clear maklik

Re: 243 Howa, 20 MOA piccatiny rail,Vortex 6-24X50. watter r

Posted: Wed Jun 22, 2016 11:03 am
by Trompie
Watse singe het jy in gedagte?

Re: 243 Howa, 20 MOA piccatiny rail,Vortex 6-24X50. watter r

Posted: Wed Jun 22, 2016 12:41 pm
by Breinie
Wil Vortex viper ringe opsit. Klink vir my of die 'low' ringe gaan werk.

Re: 243 Howa, 20 MOA piccatiny rail,Vortex 6-24X50. watter r

Posted: Wed Jun 22, 2016 12:42 pm
by 30-0Kwes
Sorry vir die high jack, ekt soorgelyke opset onlangs opgesit en het nou die probleem dat ek nie op 100m kan zero nie, en op 200m nogsteeds 2duim hoog skiet. Ek het nou geen verstellings meer oor op die scope nie. Is die 20MOA rail dalk te veel? 10MOA dalk beter opsie?

Re: 243 Howa, 20 MOA piccatiny rail,Vortex 6-24X50. watter r

Posted: Wed Jun 22, 2016 12:46 pm
by Trompie
Nee ek zero maklik op 20moa rail. Ek dink amper ek sal op 30moa ook kan Zero op 100m want op 20moa sien ek het ek nog heelwat verstelling oor om laer te gaan

Re: 243 Howa, 20 MOA piccatiny rail,Vortex 6-24X50. watter r

Posted: Wed Jun 22, 2016 12:48 pm
by Trompie
Breinie wrote:Wil Vortex viper ringe opsit. Klink vir my of die 'low' ringe gaan werk.
Vortex baie nice ringe.
Kyk ook na TierOne wat onlangs op die forum adverteer is:
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... er#p588922

Awesome produk

Re: 243 Howa, 20 MOA piccatiny rail,Vortex 6-24X50. watter r

Posted: Wed Jun 22, 2016 1:32 pm
by Ben
Ek sou ook heel moontlik gaan vir daai Tier One opi oomblik!