Page 1 of 1
270 WSM herlaai data benodig
Posted: Thu Jun 16, 2016 8:43 pm
by Hilmar
Goeie naand manne
Ek soek Hulp vir herlaai data vir n 270 WSM met 140grein Spartan punte vir n vriend , n veilige begin lading assb.
Mooi loop.
Re: 270 WSM herlaai data benodig
Posted: Fri Jun 17, 2016 4:53 am
by tripodmvr
Begin met 60gr S385
Re: 270 WSM herlaai data benodig
Posted: Fri Jun 17, 2016 7:21 am
by ruaanb
Ek vra nou uit onkunde uit maar hoekom s385 vir 270wsm en nie s365 soos vir 300wsm nie?
Re: 270 WSM herlaai data benodig
Posted: Fri Jun 17, 2016 9:29 pm
by tripodmvr
Volgens QL se voorlopige berekeninge is daar beter dopvul met S385.
Re: 270 WSM herlaai data benodig
Posted: Fri Jun 17, 2016 10:32 pm
by Hilmar
Baie dankie vir terrug voer vir begin lading vir 270 WSM,indien S365 ook gebruik word wat sal n veilige begin lading wees vir die 140 grein Spartans .
Mooi loop.
Re: 270 WSM herlaai data benodig
Posted: Sat Jun 18, 2016 5:01 am
by tripodmvr
1. 57gr S365 as beginlading
2. Pasop vir die 140gr Spartan synde hy baie lank is en stabilisasie probleme kan gee. Ek kies liefs 'n ligter mono wat stabiliseer - penetrasie is nooit 'n probleem met monos, so die ou tradisionele resep van swaar koeƫls geld nie met hulle nie. Korrekte lengte is belangriker.
Re: 270 WSM herlaai data benodig
Posted: Sat Jun 18, 2016 10:01 am
by tripodmvr
ruaanb wrote:Ek vra nou uit onkunde uit maar hoekom s385 vir 270wsm en nie s365 soos vir 300wsm nie?
Het nou na die 300WSM gekyk en met dieselfde drukvlakke en S365 en S385 se QL waardes toon dit dat by maks druk daar 'n spoedverskil van 15vps is en dopvulling is 100 en 103%. Die vinniger Lotte S365 sal dus nog sekerlik bo 90% dopvul gee.
Re: 270 WSM herlaai data benodig
Posted: Wed Jun 29, 2016 7:41 pm
by Hilmar
Goeie Naand
Het vandag getoets ,lading 55.5 S365 vir spoed van 2856 v/t s. Gee 12mm 3skoot groep.
Re: 270 WSM herlaai data benodig
Posted: Wed Jun 29, 2016 7:50 pm
by tripodmvr
Gee al jou geweerdata volgens QL en ons kan kyk waar jy is relatief tot die nodes.
Re: 270 WSM herlaai data benodig
Posted: Wed Jun 29, 2016 7:58 pm
by Hilmar
Baie dankie het onder QL geplaas
Mooi loop.