Bosvark te jag naby Nelspruit.
Posted: Mon Jun 13, 2016 1:04 pm
Middag manne, my bosvarkjag vir die langnaweek is gekanselleer. Kan iemand my dalk help in Nelspruit-omgewing tussen 16 Junie tot 19 Junie?
Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
https://jaracal.com/
Baie dankie, Geno.Geno wrote:Probeer vir Raymond Fuchs. 072 647 0919