Page 1 of 1
Server kas
Posted: Sat Jun 11, 2016 5:56 pm
by VdWalt
Die kas met 4 fans staan en stof gaar in my garage. Eerste persoon wat my laat weet kan hom kom haal. 1.8m hoog. Dit is nog steeds in Helderkruin Roodepoort.
20160611_173042.jpg
20160611_173023.jpg
20160611_173010.jpg
Re: Server kas
Posted: Sat Jun 11, 2016 5:57 pm
by VdWalt
Agter is 'n paneel, die ander 3 kante is nog oop
Re: Server kas
Posted: Sat Jun 11, 2016 7:03 pm
by LouisR
Daai raak vinnig lekke biltong droog kas.
Re: Server kas
Posted: Sat Jun 11, 2016 7:06 pm
by Rudi Fischer
Pm op pad
Re: Server kas
Posted: Sat Jun 11, 2016 7:30 pm
by VdWalt
Hy het 'n nuwe baas. Ek het hom gekry met 'n biltong kas in gedagte.