Page 1 of 1
Musina Jag 25 Mei 2016
Posted: Fri Jun 10, 2016 12:36 pm
by Daniel J
Naby Musina die Mopani veld gaan jag. Eers reen oppad soentoe in Mei? Toe Kamakaze Rooibok in die hoofpad. Lang afstande geloop maar moeite werd.
Re: Musina Jag 25 Mei 2016
Posted: Fri Jun 10, 2016 12:40 pm
by Daniel J
Rooibok op 40m met Winchester M70 30-06 Accubonds 165gr. Skuins van voor, tussen kuiltjie en blad en uit op regter blad. So 60m gehardloop.
Re: Musina Jag 25 Mei 2016
Posted: Fri Jun 10, 2016 12:44 pm
by tripodmvr
Mooi fotos van 'n baie groen wereld.
Re: Musina Jag 25 Mei 2016
Posted: Fri Jun 10, 2016 12:47 pm
by Daniel J
Dankie Tripodmvr, bome is groen ja maar die gras op die plaas was baie min
Re: Musina Jag 25 Mei 2016
Posted: Fri Jun 10, 2016 12:52 pm
by Carl
Geluk, mooi fotos en dis darem pragtige wêreld daardie. Was dit teen die Limpopo of ander rivier?
Re: Musina Jag 25 Mei 2016
Posted: Fri Jun 10, 2016 1:16 pm
by Daniel J
Dankie Carl, sytak v Limpopo suid van Mapungubwe, tussen Alldays en Musina
Re: Musina Jag 25 Mei 2016
Posted: Fri Jun 10, 2016 3:06 pm
by koos 2
Pragtige fotos
Re: Musina Jag 25 Mei 2016
Posted: Fri Jun 10, 2016 4:10 pm
by Ben Remington
Baie mooi en baie geluk...
Groetnis
Re: Musina Jag 25 Mei 2016
Posted: Fri Jun 10, 2016 8:18 pm
by Daniel J
Dankie Ben en Koos
Re: Musina Jag 25 Mei 2016
Posted: Fri Jun 10, 2016 8:55 pm
by Ashley
Maak my darem maar lus vir die bos..
Baie mooi fotos, geluk met die Rooibok!
Re: Musina Jag 25 Mei 2016
Posted: Sun Jun 12, 2016 4:22 pm
by Daniel J
Baie dankie Ashley
Re: Musina Jag 25 Mei 2016
Posted: Sun Jun 12, 2016 6:41 pm
by rifrugmeerkat
Al vergeet hoe mooi daai wêreld is 22 jaar laas daar gejag.
Sent from my GT-I9190 using Tapatalk
Re: Musina Jag 25 Mei 2016
Posted: Mon Jun 13, 2016 12:01 pm
by Vlakvark Soldaat
Baie netjies. Daai noorde kant is maar n ander tipe veld...
Re: Musina Jag 25 Mei 2016
Posted: Wed Jun 15, 2016 4:15 pm
by Mellies
Mooi man!
Met n vleisie...
Re: Musina Jag 25 Mei 2016
Posted: Sun Jun 19, 2016 8:48 pm
by Daniel J
Dankie julle
Re: Musina Jag 25 Mei 2016
Posted: Mon Jun 20, 2016 5:35 am
by spekieries
My Oupa en oom's se plase was in die Dendron Bochum omgewing. As kind in die laat sestigs begin 70's, het hulle groot jagte agter die berg "plaasgevind". Daardie woorde het vir my as kind magiese waarde gehad. Dit was in my kinder verwysingsraamwerk 'n wille plek waar ware jagters rondloop.
Dankie vir die fotos, as grootmens het ek verskeie kere daar gaan jag en jou fotos bring mooi herrinnering terug van kremetarte en mopanieveld.
Re: Musina Jag 25 Mei 2016
Posted: Sun Jul 10, 2016 10:21 am
by Daniel J
Bly jy hou van die fotos Spekieries
Re: Musina Jag 25 Mei 2016
Posted: Sun Jul 10, 2016 3:10 pm
by Chris (vdB)
Mooi fotos, geluk!!
Re: Musina Jag 25 Mei 2016
Posted: Sun Jul 10, 2016 7:22 pm
by Daniel J
Baie dankie Chris