BURRIS E1 2-7x35...Hor en Vert dial kan Zero !!
Posted: Fri Jun 10, 2016 10:35 am
Het paar jaar gelede by een van die Forumlede Bg scope gekoop.Baie in my skik tot dusver maar vind toe vandag uit die dial kan Zero nadat die scope op n sekere afstand gezero is.Het ongelukkig nie manual daai tyd bygekry nie en was besig om die manual aanlyn na so lang tyd te lees sommer vir die interessantheid en wraggies daar wys hulle in die manual hoe om dit te doen.Nou is ek eers in my skik..!!!
Deel dit maar met julle...wie weet dalk is daar nog iemand met een van die scopes wat dit nie besef nie...( BURRIS wys nie onder 'specs' dat dit gedoen kan word nie...
Groetnis
Len
Deel dit maar met julle...wie weet dalk is daar nog iemand met een van die scopes wat dit nie besef nie...( BURRIS wys nie onder 'specs' dat dit gedoen kan word nie...
Groetnis
Len