Page 1 of 1
Nuwe jag bakkie vir vrystaat manne!
Posted: Wed Jun 08, 2016 6:48 pm
by alecjohnson
Re: Nuwe jag bakkie vir vrystaat manne!
Posted: Wed Jun 08, 2016 7:58 pm
by tripodmvr
Hy ry sommer onder die bokke deur.
Re: Nuwe jag bakkie vir vrystaat manne!
Posted: Wed Jun 08, 2016 9:40 pm
by JTM
Daai cabbie is vir Bees jagters.
Re: Nuwe jag bakkie vir vrystaat manne!
Posted: Thu Jun 09, 2016 6:05 pm
by Ashley
Wonder of jy n skietstoel agterop sal kan vasmaak..

Re: Nuwe jag bakkie vir vrystaat manne!
Posted: Thu Jun 09, 2016 9:14 pm
by Lukie
Nee wag nou manne. Kyk, die ding werk so: die meeste van die Vrystaat is PLAT. En dis droogte. So die gras is ook nog kort. Mens moet mos kan bekruip, so daai bakkie sal sorg dat ek nie my pens deurskuur van "leopard crawl" nie.
Re: Nuwe jag bakkie vir vrystaat manne!
Posted: Fri Jun 10, 2016 7:40 am
by Capt. Yoda
Daai ding sal darem n blesbok lekker in ry
Re: Nuwe jag bakkie vir vrystaat manne!
Posted: Fri Jun 10, 2016 7:44 am
by THOMAST
Party mense het eenvoudig net te veel geld.
Re: Nuwe jag bakkie vir vrystaat manne!
Posted: Fri Jun 10, 2016 8:38 am
by slagdop
Sal goed werk vir parrajag

Re: Nuwe jag bakkie vir vrystaat manne!
Posted: Fri Jun 10, 2016 9:06 am
by Supacow
Re: Nuwe jag bakkie vir vrystaat manne!
Posted: Fri Jun 10, 2016 9:17 am
by Chris Swart
Ek reken jy sal lekker maklik 'n bok op hom gewinch kry as jy hom van voor af op trek
Re: Nuwe jag bakkie vir vrystaat manne!
Posted: Fri Jun 10, 2016 9:33 am
by Supacow
nou raak dit wild