Page 1 of 1
Volgende NC kursus?
Posted: Wed Jun 08, 2016 11:40 am
by F.L.A.S.H
Dagse manne
Ek wil graag nog n kurus bywoon
Weet julle dalk as daar een in die NC (verkieslik naaby Kim/kuruman ) gaan wees?
Baie dankie
Mooiloop
Dave
Re: Volgende NC kursus?
Posted: Sat Jun 11, 2016 8:03 am
by Rix
Hi Dave,
as jy op n ander plek hoor van n kursus sal
jy my asb. laat weet.
Ek wil ook graag nog een bywoon.
Alles wat mooi is.
Riaan
Re: Volgende NC kursus?
Posted: Sat Jun 11, 2016 10:49 am
by F.L.A.S.H
More Riaan
Ek sal so maak.
Re: Volgende NC kursus?
Posted: Wed Jul 06, 2016 11:54 am
by GERHARD 3
More Jagters. Graag wil ek op hoogte gehou word vir n datum vir die volgende kursus. PM my asb of bel of Whatsapp 0826651525
Re: Volgende NC kursus?
Posted: Fri Jul 29, 2016 6:01 pm
by F.L.A.S.H
Weet iemand of daar dalk eenige plek in SA binnekort n roep kursus is?
Re: Volgende NC kursus?
Posted: Fri Jul 29, 2016 11:35 pm
by Cobus(Cobb)
Vra bietjie op Radio Jakkals