Page 1 of 1
Nuut hier
Posted: Tue Jun 07, 2016 8:16 pm
by Bonesjara
Goeie dag.
Ek jag en skiet graag en gesels graag saam.
My gunstelling roer is my 404 maar skeep darem nie die 93 en 264 te veel af nie.
Groete
Pieter
Re: Nuut hier
Posted: Tue Jun 07, 2016 10:56 pm
by dsmerrills
Welcome P, you finally joined us [SMILING FACE WITH OPEN MOUTH AND TIGHTLY-CLOSED EYES]
Re: Nuut hier
Posted: Wed Jun 08, 2016 6:21 am
by Dries101
Man jy is jou net weer hier vir die skinder...
Re: Nuut hier
Posted: Wed Jun 08, 2016 7:02 am
by Toyrsi
Welkom
Re: Nuut hier
Posted: Wed Jun 08, 2016 7:52 am
by Kristof A
Welkom Pieter,
Re: Nuut hier
Posted: Wed Jun 08, 2016 9:35 am
by Bonesjara
Verseker Dries! Dankie julle
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nuut hier
Posted: Wed Jun 08, 2016 9:46 am
by Boesman10
Dagse Pieter. Welkom op die forum. Waar in die land is jy?
Re: Nuut hier
Posted: Wed Jun 08, 2016 9:48 am
by Bonesjara
Pretoria in vlees maar in die bos in gees.
Sent from my iPhone using Tapatalk