Page 1 of 1

Nuwe Lid

Posted: Tue Jun 07, 2016 3:28 pm
by Dylan Geringer
Hallo almal! Ek is nuut hier en sien uit na al die stories en raad!

Groetnis

Re: Nuwe Lid

Posted: Tue Jun 07, 2016 3:31 pm
by Geno
Welkom Dylan.
Lekker om jou hier te sien. Geniet dit!

Is jy nog by S&O?

Re: Nuwe Lid

Posted: Tue Jun 07, 2016 3:36 pm
by OomMatt
Welkom Dylan

Glo jy sal dit geniet. Se gou vir my , is jy van S&O Rivonia , indien wel het ons al n paar keer gepraat
Maar geniet dit hier saam ons