Page 1 of 1

Hyundai i10 radio

Posted: Tue Jun 07, 2016 11:16 am
by jooste
More vriende.

My 2013 Hyundai i10 se radio het net stil geraak. Het sekerings vervang en ook laat toets maar niemand kan help nie.

Enige raad of as iemand weet van plek wat kan help in Centurion sal ek dit hoogs waardeer.

Beste groete

Nico Jooste

Re: Hyundai i10 radio

Posted: Tue Jun 07, 2016 1:53 pm
by Boesman10
Verkoop die Hyundai.......